Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villiera Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Garth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Enjoyed our stay, apartment very clean. Very accommodating, asked for a late change and Heather very kindly assisted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lexcy P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Relaxed and quiet. The place was just as I've expected. Quiet and affordable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustig, stylvol en baie vriendelik ontvang. Ons het heerlik gekuier. Ons het 'n hele paar spesiale versoeke gehad, en Heather het ons baie vriendelik akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gekuier, plek skoon en netjies, baie sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richaat S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Excellent. Beautiful and very peaceful, perfect little getaway or just an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariechen D
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Fantasties. Beste plek in die Weskus. Heather is 'n uitstekende gasvrou en loop daai ekstra myl vir haar besoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie skoon netjies met aankoms. Ons is baie tevrede. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfekte kuierplek op 'n landfied met baie blomme en lekker kuiergeriewe. Heerlik gekuier saam met ons hond in 'n veilige tuiste met 'n gasvrou wat moeite doen om jou welkom te laat voel, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariechen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent. It was so cozy and the cabin at Villiera Guest Farm was stunning. The host was very friendly, and we felt very welcome. As I travel with my doggy, even Peanut was in heaven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashwill S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ek het dit baie geniet. Ons het omtrent lekker geslaap . Baie mooi en snoesige plekkie. Privaat en in 'n baie stille area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R 850 R 723
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b577f416509d71275c2fb242a85e19366e42b26cf0336e416e84772e985490015f4a665a38eefeacea72853fcab392fe99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 6 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.04209 18.0701106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang