Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villiera Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villiera Guest Farm is 'n netjiese woonstel geleë in die veilige Longacres Country and Equestrian Estate in die kusdorpie Langebaan. Die Langebaan Gholfklub is sowat 3 km ver en Die Weskus Fossielpark is 20 km ver.

Verblyf bestaan uit 4 eenhede. Die eenhede wat aangebied word sluit Robin's Nest, Woodpecker's Cabin, Bontrokkie en Strandlopertjie in en bied slaapplek aan 2 gaste. Suikerbekkie het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en elke eenheid het sy eie privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n braai-area en troeteldiere indien gereël in.

Gaste is welkom om die nabygeleë doendinge te gaan geniet wat perdry, voëlkyk, fietsry, swem, visvang, wynproe en bergfietsry insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Aqil K
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and definitely worth it. A beautiful apartment, with everything that you need. Very clean and safe. We had a wonderful stay. Go...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Garth S
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay, apartment very clean. Very accommodating, asked for a late change and Heather very kindly assisted.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Lexcy P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed and quiet. The place was just as I've expected. Quiet and affordable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Jackie C
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stylvol en baie vriendelik ontvang. Ons het heerlik gekuier. Ons het 'n hele paar spesiale versoeke gehad, en Heather het ons baie vriendelik ...
Sien meer
Okt 2024
Louis P
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gekuier, plek skoon en netjies, baie sentraal geleë.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villiera Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b577f416509d71275c2fb242a85e19366e42b26cf0336e416e84772e985490015f4a665a38eefeacea72853fcab392fe99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 6 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.04209 18.0701106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang