Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villiera Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villiera is ’n netjiese woonstel in die veilige Longacres Country and Equestrian-landgoed in die kusdorpie Langebaan. Die Langebaan-gholfklub is omtrent 3 km weg en die Weskus-fossielpark is 20 km weg.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Die eenhede is Robin’s Nest, Woodpecker’s Cabin, Bontrokkie en Strandlopertjie wat elk geskik is vir 2 volwassenes. Suikerbekkie is die vierde eenheid en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n braai-area en troeteldiere mits vooraf gereël in.

Aktiwiteite in die area sluit fietsry, watersport, voetslaan en voëlkyk in. Gaste kan langs die strandmeer stap of op die strand ontspan, waar hulle ook kan sweefski.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Karen B
5.0
Perfekte plek vir 'n kort wegbreek vir 2 mense of 'n couple. Baie skoon. Dis die oulikste klein plekkie waar ons gebly het. Die plek het so lekker ger...
Sien meer
Feb 2025
Steven-jansz B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie skoon en baie lekker geslaap.
Feb 2025
Semonia C
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Baie lekker gebly!
Jan 2025
Lea G
Saam met vriende
5.0
We had a wonderful stay at Villiera Guest Farm. It was relaxing and enjoyable. We had the pleasure of staying at Villiera Guest Farm fo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marnette V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig! Mooi, veilige area met plaas atmosfeer. Verblyf skoon en alles in goeie kondisie. Stilte was heerlik en sal Villiera aanbeveel vir besoekers w...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villiera Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b577f416509d71275c2fb242a85e19366e42b26cf0336e416e84772e985490015f4a665a38eefeacea72853fcab392fe99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 6 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.04209 18.0701106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang