Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villiera Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villiera is ’n netjiese woonstel in die veilige Longacres Country and Equestrian-landgoed in die kusdorpie Langebaan. Die Langebaan-gholfklub is omtrent 3 km weg en die Weskus-fossielpark is 20 km weg.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Die eenhede is Robin’s Nest, Woodpecker’s Cabin, Bontrokkie en Strandlopertjie wat elk geskik is vir 2 volwassenes. Suikerbekkie is die vierde eenheid en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek, 'n braai-area en troeteldiere mits vooraf gereël in.

Aktiwiteite in die area sluit fietsry, watersport, voetslaan en voëlkyk in. Gaste kan langs die strandmeer stap of op die strand ontspan, waar hulle ook kan sweefski.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniek-middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte kuierplek op 'n landfied met baie blomme en lekker kuiergeriewe. Heerlik gekuier saam met ons hond in 'n veilige tuiste met 'n gasvrou wat mo...
Sien meer
Aug 2024
Mariechen D
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was so cozy and the cabin at Villiera Guest Farm was stunning. The host was very friendly, and we felt very welcome. As I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Sanet C
5.0
Heerlik stil en weg van die woelige dorp. Baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.
Des 2023
Hennie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulik en mooi. Baie oulik en rustig. Perfek vir 'n wegbreek.
Nov 2023
Diane L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese akkommodasie. Baie netjies. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Was 'n bonus dat ons ons troeteldier kon saamneem. G...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villiera Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Newmarket-straat 6, Long Acres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66b577f416509d71275c2fb242a85e19366e42b26cf0336e416e84772e985490015f4a665a38eefeacea72853fcab392fe99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 6 Newmarket Street Long Acres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.04209 18.0701106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang