Vintour Guest House
Beskrywing
Dié kamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n volledige en suite-badkamer en 'n instapkas. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit slegs die kamer in en linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt op versoek teen R95.00.
Betalings op die perseel word slegs in kantant aanvaar. Geen EFT's word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tripel-kamer beskik oor 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n ekstra driekwartbed, 'n volledige en suite-badkamer en 'n instapkas. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in. Die kamer het ook toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit slegs die kamer in en linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt op versoek teen R95.00.
Betalings op die perseel word slegs in kantant aanvaar. Geen EFT's word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tripelkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n ekstra enkelbed, 'n volledige en suite-badkamer en 'n instapkas. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit slegs die kamer in en linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt op versoek teen R95.00.
Betalings op die perseel word slegs in kantant aanvaar. Geen EFT's word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer beskik oor 'n koninggrootte-bed, 3 enkelbeddens, 'n volledige en suite-badkamer en 'n groot balkon met onbelemmerde see-uitsigte. Kamergeriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en 'n rusbank. Daar is ook 'n braai en buitemeubels op die balkon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit slegs die kamer in en linne en badhanddoeke word voorsien.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Ontbyt op versoek teen R95.00.
Betalings op die perseel word slegs in kantant aanvaar. Geen EFT's word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Merestynweg 53, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang