Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vintour Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merestynweg 53, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vintour Guest House bied jou 'n wegbreek in die kusdorpie Saldanha, en is teen die bergkant geleë, met uitsigte oor die baai. Die gastehuis is net 200 m vanaf Viewpoint, en is 2,1 km vanaf die Saldanhabaai-hawe.

Die gastehuis bied verblyf in gesins-, tweepersoons- en driepersoonskamers wat elk 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe het. Sommige van die kamers het 'n sitarea om in te ontspan na 'n besige dag. Gratis WiFi-internettoegang is oral beskikbaar.

Die gastehuis bied ook braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Wasgoedgeriewe is beskikbaar. Lughawependeldienste kan op versoek voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.8
Veiligheid
3.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Hughleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Merestynweg 53, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vintour Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Merestynweg 53, Saldanhabaai, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNjUyODM2LTFiZDEtNGU4Ny1hOWI0LTA3NTAxNDkxZmM3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 10 5 1 4 53 Merestyn Road Saldanha Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0019091 17.9405431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang