Lesedi Guesthouse Middelburg
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Beyers Naudestraat 19a, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Vanaf R690 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lesedi Guesthouse Middelburg is in Middelburg geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 gaste-eenhede. Die perseel is 10 km vanaf Middelburg-dam en 3 km vanaf Midwater-winkelsentrum.
Verblyf word in 'n vierslaapkamer- en 3 tweeslaapkamerwoonstelle gebied. Elke woonstel het sy eie badkamer, kombuis en sitarea. Elke kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die vierslaapkamerwoonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea en die tweeslaapkamerwoonstelle het Netflix.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en daar is 'n klimraam vir kinders in die tuin. Ander geriewe sluit WiFi en parkeerplek op die perseel in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Lesego Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 23
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Dr Beyers Naudestraat 19a, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Lesedi Guesthouse Middelburg het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Beyers Naudestraat 19a, Middelburg, 1050, Mpumalanga