Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lesedi Guesthouse Middelburg

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Lesego Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 7 resensies vir Lesedi Guesthouse Middelburg
Netheid
3.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5
Anzel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel B

Baie netjies skoon en geen geraas.

Ja, baie lekker gebly.

Yumna A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yumna A

Very comfortable.

It was really nice and clean.

Pieter / Anna-marie K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter / Anna-marie K

Was die keer net 'n vinnige slaapplek vir 'n funksie wat ons moes bywoon.

Ons is baie vriendelik ontvang en weer gegroet toe ons moes vertrek. Alles was netjies en skoon. Dit wat ons verwag het van die foto's is presies wat ons gekry het. Die keer was dit net 'n vinnige slaapplek vir 'n funksie wat ons daar naby moes bywoon, maar sal die plek beslis aanbeveel vir mense wat 'n paar dae moet bly aangesien hulle goed ingerig is vir 'n selfsorg eenheid.

Hannelie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie B

Skoon, netjies en gerieflik. Goeie waarde vir geld! Baie vriendelike diens.

Die mense was baie vriendelik en ons eenheid is elke dag skoongemaak. Was skoon en baie gerieflik!

Tobie C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Tobie C

Groot huis maar kort tonne TLC.

Die is 'n groot huis maar kort baie aandag en nog nie op standaard wat 'n mens van 'n goeie gastehuis verwag nie.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Miranda D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda D

Groot huis teen 'n bekostigbare prys.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Beyers Naudestraat 19a, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0cf9416d0015b20e77c78dcf2f435778ac52867714f2a69fca451fa66d2b602f345aa32999678489c29bed3599470e65509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 19a Dr Beyers Naude Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7617559813 29.459049842328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang