Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VJ'S Guesthouse

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.7
Veiligheid
3.3
Janiene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

First class. Most enjoyable. Fast service. Good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corina G
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2024

Helpful kind service. Pleasant stay. Pleasant. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Layla J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Beste vakansie in 'n lang tyd. Ons het so lekker gebly. Lucinda, Milda en al die werkers het ons wonderlik behandel. Ek en my man verlang alreeds terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Clean and good value for money. Clean with everything needed for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Monique R
1 nag
4.4
Mei 2024

Peaceful. Comfortable and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannetjie K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Effens onrustig maar goed geslaap. Bietjie ongemaklik want die kar het buite gestaan en geen diewering by die kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Wilhelmis
VJ'S Guesthouse
Baie dankie vir terugvoering. U kan gerus maar by ons kom bly. Alle kamers het diewering voor vensters en elke kamer is voorsien van alarmstelsel. Ons perseel word bedien met 21 kameras wat verbind is met kantoor en eienaar se selfoon en die perseel word ook bedien deur sekuriteitsfirma met gewapende reaksie magte. Die perseel is voorsien met beamers op strategiese plekke op die perseel (hekke en mure het nog nooit diefstal gekeer nie). Ons bedryf die gastehuis sedert 1998 en het nog in die tyd geen probleme ondervind nie. Net vir interesantheid het ons 5963 gaste ontvang die afgelope jaar. Die uwe WFG Viljoen

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jun 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Cherish J
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2024

Teleurstellend. Nee. Die eenheid was vuil. Beddegoed moet vervang word. Dis plek kort aandag.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jacques M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Skoon. Veiligheid vir voertuie is 'n probleem aangesien daar nie veilige parkering is nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

John E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Apart from the fact that the restaurant was not available for breakfast, lunch nor dinner, we love the place. Please make breakfast facilities available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Wilhelmis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graaff-Reinetweg 32, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2ZWNmYWE1LTdmZTctNGYzMi04Yzg4LTg3ZGZhMGU1MmFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 38 5 1 4 32 Graaff-Reinet Road Uitenhage 6230 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.757829224047 25.408143550158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang