Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlettershof Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Steven-jansz B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very nice. Very nice and a good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Stil, vriendelike, veilige verblyf. Ons het baie lekker gebly, dit het gevoel asof jy by vriende kuier. Dit was baie netjies, die omgewing is stil en die voëltjies sing te mooi soggens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Great. Very enjoyable. Was just what I needed. No complaints, everything was excellent. Clean, friendly, great room and amenities. Will definitely stay there again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghaalieb S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Went to the Robertson Lenteskou. Needed a place to shower and sleep. Stay was fantastic. Owner was friendly and helpful. Room was super clean and neat. Loved the peacefulness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, veilige kothuis in die dorp. Mooi, netjies en veilig. Die plekkie het alles wat jy nodig het en meer. Ons het heerlik gesit en kuier/lees buite in die tuintjie, die slaapgeriewe was lieflik sag en alles was gerieflik. Die opset van die kothuis is definitief goed deurdink vir gerief - eenvoudig maar perfek wat mens benodig! (sonder onnodige tierlantyntjies wat gewoonlik net in jou pad is!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike diens. Lekker gebly. Maklik en vinnig ontvang met vriendelike diens. Motor baie veilig agter hekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike waarde vir geld. Ons was vir 'n troue in Robertson en het in Vlettershof tuisgegaan. Ons is vriendelik ontvang en die kamer het alles gehad wat nodig was. Die gastehuis is mooi skoon; veiligheid en toegang was glad nie 'n probleem nie. Dalk was dit die troue, maar ons het heerlik geslaap! Die enigste ongerief was 'n tekort aan warm water – ons moes twee keer koud stort. Dit is moontlik dat dit geysers aan sonpanele gekoppel is en die gure weer 'n impak gehad het, maar dit is dalk iets waarna die gastehuis kan kyk. Besoekers sal egter nie spyt wees om by Vlettershof tuis te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermanus Pieter
Vlettershof Guest House
Goeie dag Stephan, jammer oor die ongerief oor die tekort aan warm water. Ek het dit reggestel. Baie dankie vir die laat weet. Groete, Herman

Nikita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very pleasant, would definitely return. It was a very pleasant experience and a cozy living space, more than enough for 2 people. The accommodation is nice and central and in a safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

St D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Besigheidsreis. Dit is die tweede keer wat ons daar bly en ek sal seker elke keer die plekkie gebruik. Absoluut 'n plesier om daar te bly. Altyd skoon en netjies. Eienaar is dierbare mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en lekker ontspanne atmosfeer. Ja. Fasiliteite is voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermanus Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 210
R 1 210 R 1 089
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a0d225adba6a82f4d9173b0b82f8a707c95bc2ee6a4fa26d9fcd3f63609b304c1e7c28029b40d3df3168f2a9eacd619c7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 210 nouVanaf R1 089 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang