Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlettershof Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike diens. Lekker gebly. Maklik en vinnig ontvang met vriendelike diens. Motor baie veilig agter hekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wonderlike waarde vir geld. Ons was vir 'n troue in Robertson en het in Vlettershof tuisgegaan. Ons is vriendelik ontvang en die kamer het alles gehad wat nodig was. Die gastehuis is mooi skoon; veiligheid en toegang was glad nie 'n probleem nie. Dalk was dit die troue, maar ons het heerlik geslaap! Die enigste ongerief was 'n tekort aan warm water – ons moes twee keer koud stort. Dit is moontlik dat dit geysers aan sonpanele gekoppel is en die gure weer 'n impak gehad het, maar dit is dalk iets waarna die gastehuis kan kyk. Besoekers sal egter nie spyt wees om by Vlettershof tuis te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hermanus Pieter
Vlettershof Guest House
Goeie dag Stephan, jammer oor die ongerief oor die tekort aan warm water. Ek het dit reggestel. Baie dankie vir die laat weet. Groete, Herman

Nikita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very pleasant, would definitely return. It was a very pleasant experience and a cozy living space, more than enough for 2 people. The accommodation is nice and central and in a safe area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

St D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Besigheidsreis. Dit is die tweede keer wat ons daar bly en ek sal seker elke keer die plekkie gebruik. Absoluut 'n plesier om daar te bly. Altyd skoon en netjies. Eienaar is dierbare mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en lekker ontspanne atmosfeer. Ja. Fasiliteite is voldoende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebeth B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Tien uit tien. Ons het heerlik gebly en die gasvryheid was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

St D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Het een nag oornag en was definitief als wat ek gesoek het. Definitief weer gebruik. Baie netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tish T
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Perfekte gastehuis met vriendelike diens. Ja dankie, ek was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Baie goed vir 'n sakereis en oorslaap. Perfek vir 'n vinnige en veilige oorslaap. Alles wat jy nodig het, is netjies en daar is veilige ruim parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Netjies. Baie netjies en skoon. Beddens so gemaklik. Het lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermanus Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA325d76b3df92c564d6299ce64c149c147f8d040ab777b155dee0660a0b0b38c2eae316c88f5d8118fde543c3ea549cacb83a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang