Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlettershof Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Felicia D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Great stay! Great stay, we'll be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clifford P
1 nag
5.0
Jan 2025

Excellent value. Comfortable stay! Clean, neat, tidy. All amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margareta V
1 nag
5.0
Des 2024

'n Aangename ervaring behalwe dat veral twee van die vier kamers nogal warm was. Alles is baie professioneel en vriendelik hanteer. Ons was egter nie daarop bedag dat daar nie lugversorging in die kamers was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Stil en rustige area. Kon lekker rustig slaap. Kamer was gerieflik en netjies. Het net vir een nag oorgeslaap. Lekker geslaap. Stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clive F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oulik, nice, lekker setup. Baie nice en oulike in Dassie kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven-jansz B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Very nice. Very nice and a good place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Stil, vriendelike, veilige verblyf. Ons het baie lekker gebly, dit het gevoel asof jy by vriende kuier. Dit was baie netjies, die omgewing is stil en die voëltjies sing te mooi soggens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Great. Very enjoyable. Was just what I needed. No complaints, everything was excellent. Clean, friendly, great room and amenities. Will definitely stay there again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghaalieb S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Went to the Robertson Lenteskou. Needed a place to shower and sleep. Stay was fantastic. Owner was friendly and helpful. Room was super clean and neat. Loved the peacefulness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresa P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, veilige kothuis in die dorp. Mooi, netjies en veilig. Die plekkie het alles wat jy nodig het en meer. Ons het heerlik gesit en kuier/lees buite in die tuintjie, die slaapgeriewe was lieflik sag en alles was gerieflik. Die opset van die kothuis is definitief goed deurdink vir gerief - eenvoudig maar perfek wat mens benodig! (sonder onnodige tierlantyntjies wat gewoonlik net in jou pad is!).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermanus Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 020
R 1 020 R 918
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 020
R 1 020 R 918
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a0d225adba6a82f4d9173b0b82f8a707c95bc2ee6a4fa26d9fcd3f63609b304c1e7c28029b40d3df3168f2a9eacd619c7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 020 nouVanaf R918 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang