Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlettershof Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vlettershof Guest House is in 'n ou deel van die dorp Robertson geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf net 750 m vanaf die middedorp met sy winkels en restaurante.

Gerieflike verblyf word gebied in 'n selfsorgkothuis en 4 gastekamers. Die eenhede wat aangebied word sluit in The Jacaranda Room, The Freylinia Room, The Oregon Room, The Lourier Cottage en The Dassieshoek Loft. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n waaier en verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax in.

Daar is 'n groot agterplaas met braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n heining.

Die eiendom is toegerus met 'n omskakelaar, sonpanele en batterye, asook sonkrag- en gasgeisers vir die versagting van beurtkrag.

Die dorpie Robertson bied wynlandgoedere, die Robertson-kunsgalery, 'n olyf- en olieproe-ervaring, restaurante, koffiewinkels, die Robertson-boeremark en Klipdrift-distilleerdery.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Annette V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike diens. Lekker gebly. Maklik en vinnig ontvang met vriendelike diens. Motor baie veilig agter hekke.
Sep 2024
Stephan M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike waarde vir geld. Ons was vir 'n troue in Robertson en het in Vlettershof tuisgegaan. Ons is vriendelik ontvang en die kamer het alles gehad...
Sien meer
Aug 2024
Nikita S
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant, would definitely return. It was a very pleasant experience and a cozy living space, more than enough for 2 people. The a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
St D
Besigheidsreis
5.0
Besigheidsreis. Dit is die tweede keer wat ons daar bly en ek sal seker elke keer die plekkie gebruik. Absoluut 'n plesier om daar te bly. Altyd skoon...
Sien meer
Mei 2024
Heinrich H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en lekker ontspanne atmosfeer. Ja. Fasiliteite is voldoende.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermanus Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vlettershof Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA325d76b3df92c564d6299ce64c149c147f8d040ab777b155dee0660a0b0b38c2eae316c88f5d8118fde543c3ea549cacb83a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang