Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VoelFrey

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 56 resensies vir VoelFrey
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Werner V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Gerieflik en netjies.

Voel Frey is pragtig. Ons tydjie daar was maar vinnig verby, maar ons hoop om binnekort weer bietjie daar te kan oornag vir 'n aand of twee. Netjiese, veilige verblyf en goed ingerig.

Anastasha S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S

Great.

Amazing, thank you. We had a great time.

Sally C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C

Just what we needed.

Great stay, secure, clean and private.

Warren L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Warren L

Owner was lovely. Place was green and super quiet. Very good.

All went super smooth. Lovely place. Would be nice to have a list of all the things they have so you don't have to bother the owners.

Ernest D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest D

Netjies, veilig en 'n pragtige omgewing.

Yvette het ons tuis laat voel. Alles wat jy nodig het, is daar. Die beddens is gerieflik.

Nichola A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nichola A

Great stay.

Greatly enjoyed the experience and would definitely recommend it to friends.

Yolanda M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda M

Heerlik, baie dankie.

Netjies, skoon en baie goed toegerus! Was baie beïndruk met die badkamer, dit is ruim en gewoonlik sukkel 'n mens met waterdruk by 'n B&B, maar nie hier nie. Groot pluspunt vir my!

Marié B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié B

Baie netjiese skoon verblyf!

Netjiese skoon plek met goeie beddens en kussings! Ligging is baie goed! Sal dit vir enige een aanbeveel!

Carmen O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen O

Our hostess was friendly upon arrival. Everything in the apartment was to the T. Everything clean and fresh. Happy to have been at VoelFrey.

We will definitely be back! We were happy with everything presented to us.

Liesl S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl S

Heerlik gebly en vriendelike gasvrou.

Die eenheid is baie modern, alles wat 'n gesin nodig het en lekker cosy. Yvette was baie toeganklik om ons vroeër te laat inklok wat ons baie gehelp het. Die klein detail was besonders en die kinders het hul bederfies op hul bed vreeslik geniet.

Frank D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank D

Uiters aangenaam.

Die omgewing is rustig en veilig. Jy word wakker met voëlgesang.

Theresa C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C

Pragtige netjiese plekkie.

Yvette was dierbaar en baie gasvry. Die plekkie was netjies en skoon. Alles wat jy benodig en meer is in die pragtige plekkie. Baie kunstig en smaakvolle dekor. Sal definitief weer daar bly as ons George toe gaan.

Brozene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brozene S

It is a very calming and nice environment.

It is very nice and you can rest quietly and enjoy the outdoors.

Shereen K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shereen K

Welcoming.

Friendly and accommodating.

Nadene E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

Waarde vir geld.

Werklikwaar 'n netjiese plekkie gemessel in 'n pragtig boomryke area. Vriendelike ontvangs en waarde vir geld vir ons vinnig oornag om die Outenique Eeufees by te woon.

Lynn C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn C

Amazing. Yvette makes you feel at home and caters for your every need.

Yvette is the kindest, most caring hostess. Our stay there was perfect. I would highly recommend this B&B for short-term and long-term stays.

Deidre L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre L

Pragtige gastehuis en eienaar was baie behulpsaam en gasvry.

Was baie tevrede met die verblyf.

Eugene V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Fantastic.

Unforgetable stay at Voelfrey.

Marius V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Ideaal en rustig vir vereistes.

Redelik ruim en geskik vir selfsorg.

Sarel J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel J

Pragtige omgewing.

Die plek is goed geleë en het lekker gebly.

Sarel J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel J

Lekker gebly.

Veilige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Cassandra N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra N

VoelFrey is die beste! Het die mooiste uitsig.

Sal my weer sien!

Wayne G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne G

Wonderful stay.

Was a great experience, the host was very helpful. The rooms had all the facilities we needed and looked really good too.

Lourens W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W

Baie lekker om daar te bly.

Netjies. Stil en sommer naby die tennis venues. Sal van nou af altyd daar gaan bly wanneer ons George toe gaan.

Anastasha S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastasha S

Awesome.

Everything was perfect.

Jasmine C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine C

Absolutely wonderful.

Yvett was very welcoming, the flat was stunning and very clean. Everything that we needed and more was available. The little extra welcoming touches put big smiles on our faces. The area is quiet, surrounded by trees and the chorus of birds in the evening made it feel like a proper escape from busy life. I would 100% recommend a stay at VoelFrey.

Angelo J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo J

Unexpected visit to George.

Yvette, thank you for your hospitality and for accommodating us at such short notice. A quiet, peaceful neighbourhood with nature all around.  Beautiful, spacious little cottage with everything you need! We'll definitely be back!

Lucinda R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda R

Comfortable and convenient for visiting different sites.

The accommodation was easily accessible, friendly hostess with pets.

Richard J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard J

Asemrowend.

Sal enige tyd weer gaan bly.

Frank D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank D

Onmiddellik tuis gevoel.

Ek het lekker geslaap, en het verfrissend opgestaan.

Gerald F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald F

VoelFrey is 'n baie lekker plek en baie gerieflik vir my kinders. Hulle het dit baie geniet.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek het vinnige internet en ons kon lekker TV as gesin. Ek sal enige een aanraai om hier te gaan slaap. Waarde vir jou geld. Baie dankie.

Olivier D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivier D

Great in all respects.

We hope to come back.

Chantell S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell S

Vriendelik, gasvry en baie behulpsaam.

Die ligging was vir ons baie goed, het 'n rustige en huislike atmosfeer.

Ronel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Rustige, mooi omgewing met geriewe en gasvryheid om dit net nog beter te maak.

Als wat op webblad is en meer bied die verblyf. Eienaar is vriendelik en akkommoderend. Was veilig en gemaklik en naby lieflike winkels.

Chantal V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal V

Fantasties ─ ons kom weer.

Yvette en Fanie is regtig ongelooflike mense. Hulle het ons dadelik tuis laat voel en ons die ruimte gegee wat ons nodig het om net te kom en gaan soos ons wil. Dit was lekker om laggende kinders te hoor en die hond wat ons elke oggend kom groet het was ongelooflik. Ons kom volgende jaar weer.

Dalene O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene O

Rustig en ontspanne.

Die eenheid is baie goed toegerus, en beddegoed is baie goeie kwaliteit! Yvette is n baie goeie gasvrou en het ons hartlik ontvang en afgesien. Sal beslis weer daar oorbly.

Elsade K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsade K

Baie lekker oorgebly.

Kon nie strykyster vind nie.

Conrad C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad C

Rustig en verwelkomend.

Die woonstel is rustig en bevat alles wat benodig word. Die gasheer was vriendelik en 'n mens was vry om te kom en gaan soos jy dit goed voel.

Izelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle B

Pragtige plek, baie gerieflik!

Baie oulike plek. Ons sal beslis weer kom.

Esthia H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esthia H

Heerlike, rustige verblyf.

Alles het ons verwagtinge ontmoet. Heerlik gebly. Dankie.

Ian M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Nice.

Great place. Peaceful.

Robin G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin G

A great space to stay.

VoelFrey provides a great space to stay in a wonderful part of George. The 4-sleeper unit I was in is well-decorated and provides all that one requires for a self-catering stay. The hostess, Yvette, is welcoming and friendly and is extremely attentive without being intrusive. I wouldn't hesitate in recommending VoelFrey as a place to stay.

Marita J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita J

Puik in alle opsigte.

Yvette is 'n wonderlike gasvrou en die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Baie dankie - ons het dadelik tuis gevoel. Ons beveel VoelFrey met 'n definitiewe JA! aan.

Wesley V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley V

Awesome.

Die gasvrou is vriendelik en baie besorg en dis 'n stil en rustige area.

Louis N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

Friendly, helpful owner, great accommodation.

The owner is very welcoming and friendly, the setting is peaceful and tranquil, and the accommodation is great value for money.

Louise S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Heerlik en rustig.

Met die plekkie geleë teen die kant van George en 'n bosryke gebied, is dit lekker privaat en rustig. Baie voëllewe in die omgewing. Yvette het my heeltyd op hoogte gehou van kragonderbrekings en daar is ook voorsiening daarvoor gemaak.

Anita W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita W

Quiet, peaceful and relaxing.

Lovely location near the forest.

Louise L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Louise L

Gesinseenheid in George.

Netjiese, skoon selfsorgverblyf met kwaliteit linne. Dringende aandag moet gegee word aan gevaarlike oorblyfsels van vorige fondasie-mure by die badkamer- en hoofslaapkameringange wat gaste laat struikel. Die badkameruitleg is onprakties en bied geen privaatheid nie as gevolg van die toilet wat direk langs die badkamerdeur en langs die kombuisarea is. Die ventilasie is uiters swak en die eenheid is baie koud.

Megan-lee P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan-lee P

We went to stay there for 2 nights.

Yvette absolutely treated us like royals. We took our baby of 7 months with and she managed to get us a camping cot for the weekend. The place is clean, child friendly and very safe. Love the interior design of the place, it is very classy yet very modern. I would definitely make use of VoelFrey again in the near future. Simply superb service. Thank you very much.

Alicia S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia S

Wat 'n pragtige plekkie!

Dit is net soos wat dit geadverteer word op die net, netjies, skoon, veilig en modern. Jy het als tot jou beskikking wat jy nodig sal hê. Baie dankie Yvette vir jou gasvryheid, het dadelik tuis gevoel. Kan 100% VoelFrey aanbeveel, sal definitief weer daar 'n draai maak, het dit baie geniet.

Arina L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina L

Pragtige plekkie! Ontvangs was baie vriendelik en het ek dadelik welkom gevoel.

VoelFrey was vir my 'n heerlike plekkie om te kom rus na 'n voldag se opleiding. Modern, skoon en netjies. Ek sal vir seker weer hier wil kom oornag.

Linda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

We enjoyed our stay very much.

I can recommend VoelFrey and we will go and stay there again.

Farren F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Farren F

Rustige atmosfeer en pragtige plekkie.

Yvette was 'n wonderlike gasvrou wat ons sommer dadelik laat welkom voel het. Die plek het alles wat jy kan benodig en is verskriklik netjies. Sal definitief weer teruggaan.

Santel N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santel N

Heerlik gebly.

Baie lekker plekkie, vriendelike gasvrou.

Corlia S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia S

Baie goeie keuse.

Die verblyf het ons aangenaam verras, dit is nog mooier as die foto's. Alles is netjies, beddegoed is luuks, area is stil en boomryk. Eenheid is toegerus met alles wat 'n mens nodig het en die gasvrou doen baie moeite om gaste te laat tuis voel.

Cecile M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile M

Pragtige, netjiese verblyf wat goeie waarde vir geld is.

Ons het baie lekker by VoelFrey gebly. Yvette was baie vriendelik en behulpsaam deur die hele proses. Die plek is groot genoeg vir 4 volwassenes, maar ook ideaal vir 'n gesin. Ek sal wel voorstel dat daar 'n ekstra spieël in óf die slaapkamer óf die leefarea kan kom. Verder is dit puik!! Baie skoon en netjies en sommer net 'n lekker atmosfeer. Sal dit beslis aanbeveel!

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61563f52990816fdb455bd8878a2d6d89cbff8d64677b260af8de3b5eb83bad891f8b59d080bf2162f10b5f216a58e958723?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 56 5 1 5 19 Heather Road Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947895990808 22.436340366634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang