VoelFrey
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
VoelFrey is in George geleë en spog met 'n pragtige boomryke ligging aan die voet van die Outeniekwabergreeks. Die verblyf is ideaal vir avontuurlustige hardlopers en bergfietsryers, sakereisigers, 'n paartjie of klein gesin, geleë in 'n stil woonbuurt.
Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gaste kry ook komplimentêre WiFi-toegang.
'n Gesellige, ontspanne atmosfeer word geskep met 'n spesiale klem op gerief sodat gaste wat ook vir langer tydperke bly, werklik tuis kan voel.
Die verblyf is sentraal geleë naby MediClinic, die Rugbystadion, George Gholfbaan, Virgin Active en Spar, alles binne 'n radius van 2 km.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Internet koppeling
- Kamer daagliks skoongemaak
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink VoelFrey het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heatherweg 19, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang