Voetbaai Chalets
Beskrywing
Krefie bied slaapplek aan 2 volwassenes en 3 kinders in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die leefarea. Die eenheid het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei vanuit die kombuis en het 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n stoep met 'n braai wat voor die Mosseltjie Chalet is. Dié chalet behoort aan die eienaars en dis ook die ontvangsarea. Die Mosseltjie Chalet het nooit gaste in as daar gaste in Krefie is nie. Gaste kan 'n lieflike uitsig oor die see en die strandmeer vanaf die stoep geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die chalets nie-rook is nie, maar asbakkies word voorsien vir die buite patio en dek.
Troeteldiere word toegelaat volgens reëling.
Vir die gerief en privaatheid van al die gaste word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom kragopwekkers vir elektrisiteit gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hardertjie bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei vanuit die kombuis en het 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Die eenheid bied 'n uitsig oor die strand en strandmeer vanaf die sitarea en die stoep met 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat die chalets nie-rook is nie, maar asbakkies word voorsien vir die buite patio en dek.
Troeteldiere word toegelaat volgens reëling.
Vir die gerief en privaatheid van al die gaste word geen dagbesoekers op die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat hierdie eiendom kragopwekkers vir elektrisiteit gebruik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voetbaaistraat 2132, Mc Dougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap