Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetbaai Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Jess M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig en genotvol. Beautiful plekkie. Baie naby aan strand, letterlik 'n klipgooi ver . Aangename gasheer en vrou. Ons sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige ligging, vriendelike gasheer. Ons sal weer daar bly. Ons het baie lekker tuisgegaan. Andrè is 'n baie goeie gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fenella S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very relaxing, right on the beach. Would happily go back if I was in the area. Great stay. Immaculately clean unit with two bedrooms and a separate bathroom. Nice braai and outside eating area. Right on the beach. Very friendly and accommodating hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Orren M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gou maar baie lekker. It was a very nice experience and would highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtig teen die see. Voetbaai Chalets is pragtig teen die see, met 'n mooi uitsig. Ontvangs was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beslis 'n lekker plek wat aanbeveel kan word. Pragtige ruim huis op die strand, gerieflik en mooi netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Rustig en stil. Net wat ons nodig gehad het. Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Die chalet was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het en letterlik 'n paar meter van die strand af. Jy kon die see die hele nag hoor. Die eienaar was tegemoetkomend toe ons redelik laat daar aangekom het, nadat ons vooraf gereël het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vuyani M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Simply beautiful. It was a nice and simple place next to the beach. Thoroughly enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het dit verskriklik baie geniet en die weer het saamgespeel. Baie baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonelle R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Rustig en ontspannend. Dit was heerlik, die ligging van die chalets is ongelooflik, dit was so lekker om net af te kon stap strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voetbaaistraat 2132, Mc Dougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7c42dfd4e285a8618487b26ba321c5670c2f6f3bcc189f089cff2b73e894dec47f3802a3de564192a40d147553b401f698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 131 5 1 5 2132 Voetbaai Street Mc Dougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.286087754443 16.878486871719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang