Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetbaai Chalets

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 127 resensies vir Voetbaai Chalets
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5
Sonja E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja E

Pragtige ligging, vriendelike gasheer. Ons sal weer daar bly.

Ons het baie lekker tuisgegaan. Andrè is 'n baie goeie gasheer.

Fenella S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fenella S

Very relaxing, right on the beach. Would happily go back if I was in the area.

Great stay. Immaculately clean unit with two bedrooms and a separate bathroom. Nice braai and outside eating area. Right on the beach. Very friendly and accommodating hosts.

Orren M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orren M

Soon but very nice.

It was a very nice experience and would highly recommend it!

Cindy D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy D

Pragtig teen die see.

Voetbaai Chalets is pragtig teen die see, met 'n mooi uitsig. Ontvangs was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.

Johan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Beslis 'n lekker plek wat aanbeveel kan word.

Pragtige ruim huis op die strand, gerieflik en mooi netjies.

Yolanda B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Rustig en stil. Net wat ons nodig gehad het.

Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Die chalet was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het en letterlik 'n paar meter van die strand af. Jy kon die see die hele nag hoor. Die eienaar was tegemoetkomend toe ons redelik laat daar aangekom het, nadat ons vooraf gereël het.

Vuyani M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyani M

Simply beautiful.

It was a nice and simple place next to the beach. Thoroughly enjoyable.

James W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James W

Ons het dit verskriklik baie geniet en die weer het saamgespeel.

Baie baie lekker gebly.

Sonelle R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle R

Rustig en ontspannend.

Dit was heerlik, die ligging van die chalets is ongelooflik, dit was so lekker om net af te kon stap strand toe.

Magda En Hannes B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda En Hannes B

Het lekker warm gebly.

Was op die see, het dit geniet. Ongelukkig was die weer een dag sleg. Ansie het ons vriendelik ontvang en alles was goed. Het lekker gebly.

Rejoice J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rejoice J

Cosy yet cold.

It was great, just cold. It would be great if they could add a heater for winter times. But overall, it was a cosy, beautiful place for me and my little family.

Daleen K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen K

Was heerlik.

Heerlik gekuier. Ligging wonderlik.

Peter W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Peter W

Goeie plek vir 2-3 dae verblyf.

Pragtige ou Afrikaanse huis oorgetrek met grasdak. Goeie ligging.

Le-andré G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Le-andré G

Baie lekker!

Baie dankie aan LekkeSlaap en Ansie wat selfs vir ons 'n groter kamer gegee het as wat geboek was! Baie netjies, veilig en skoon.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johann R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann R

Good value.

Good view on the beach. Nice braai area.

Madelein H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein H

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Baie mooi en skoon gewees.

Stephanie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Alles wat jy by die see wil hê, uitsig, stilte, heerlike stappies langs die strand.

Lê op jou bed en sien die see! Wat meer wil mens hê? Pragtige sonsondergange, skoon netjiese verblyf. Vriendelike behulpsame personeel. Hierheen kom ons vir seker weer!

Herman S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Puik ligging in 'n baie goed toegeruste wooneenheid.

Net uit by die hek en op die mooi baai. Luukse leerbanke en grootskerm-TV met kwaliteit linne en ander toerusting.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Baie dankie, Herman vir jou review, ek waardeer dit baie.
My missie is dat my gaste uitgerus moet terug gaan huis toe en al hul sorge hier in die see gooi.
Voetbaai groete,
Ansie

Voetbaai Chalets
Kobus T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T

Baie spesiale plekkie, naby die see, omgewing ongelooflik, see-atmosfeer, kan nie beskryf nie. Dankie aan Andre vir sy gasvryheid, vriendelikheid en hulp om my te verwys na die regte mense om my bakkie te "herstel". Sal ons definitief weer sien. Awesome mense saam met wie ons gebly het en het goeie vriende gemaak.

Weer was great, see kalm, geen wind. Eetplekkies se diens was skitterend. Dankie Marizaan.

Adri C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Lekkerste wegbreek.

Baie lekker gebly en uitgerus! Oom André is baie vriendelik en behulpsaam. Krefie is 'n lekker huisie, kindervriendelik en veilig. Die strand en see was so te sê op ons voorstoep en kon ons lekker in die oggende koffie drink op die strand. Hoogs aanbeveelbaar. Ons gaan definitief weer terug.

Khalid G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khalid G

On the beach.

Lovely location on the beach at McDougall's Bay. Clean apartment with TV and DStv. We appreciated the loadshedding lamps and the back-up camping gas stove during loadshedding.

Jantje D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jantje D

We had a relaxing stay right by the beach in a cosy cottage. Owners allowed us to use their canoes, which was great.

Stayed 4 nights — was our base to enjoy the sea and see the Namaqua flowers. We had a relaxing stay and enjoyed the cottage.

Andy M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy M

Arrived late but hosts made sure we were safe in the trip and were there to open up even though it was late.

Great location. Lots of amenities. Loved the pizza oven.

Riana V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V

Pragtige oorslaapplekkie.

Ligging is fantasties. Chalets is skoon en netjies.

Jadia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jadia B

Heerlik gekuier, loopafstand van die strand!

Eenhede is gerieflik ingerig met 'n braaiplek en daaglikse skoonmaakdienste. Ligging is ideaal geleë binne 20 m vanaf die strand en skaduparkering vir voertuie is beskikbaar. Kano's is beskikbaar vir gebruik vir gaste en was verseker 'n bonus!

Belinda L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Gerieflik, netjies.

Goed geleë, rustig en heerlik.

Mariska C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C

Pragtige eenheid teen die see.

Pragtige eenheid teen die see met alles wat jy nodig het. Smaakvol gemeubileer. Silwerskoon.

Eunice W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice W

It was so relaxing and peaceful.

Perfect getaway for a few days. Loved the stay there.

Danie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Baie goeie plek om te bly aan die Weskus.

Uiters behulpsame gasheer, skoon, netjiese fasiliteite en uitstekende ligging ten opsigte van die see en strand.

Lida G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lida G

Vriendelike gasvrye diens van die eienaar. Ons het 'n aangename verblyf gehad in 'n ruim chalet.

Die eienaar was behulpsaam met ons aankoms. Die chalet was skoon en netjies.

G L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
G L

Baie goeie ligging en is baie skoon en netjies.

Hierdie plek is ideaal vir 'n toergroep of enkelreisigers.

Bronwyn M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn M

Well-equipped cottage by the sea.

Our host was fantastic and went out of her way to assist us. We stayed in the middle unit (there are 3 units together). There was ample space and the sound of the ocean right outside was fantastic. Be aware that being by the sea there are kelp flies. Lovely location and even managed a swim.

Landow K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Landow K

Was lekker.

Die ligging is perfek. 'n Kaggel sal lekker wees.

Jan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Mooi moderne en ruim akkommodasie teenaan die see.

Skoon en netjies met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf in McDougal-baai. Eetplekke is almal in Port Nolloth. Ongelukkig word daar ingebreek in motors in die area. Maak seker jy haal alles uit motor in aand. Verblyf is in Voetbaai waar klein bote see toe gaan.

Mario C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario C

Kuier was goed en die eienaares het 'n probleem wat daar was baie mooi opgelos.

Verblyf was goed.

Gerda S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Lieflike seeverblyf.

Baie aangename gasvrou. Vriendelike ontvangs met lieflike uitsig.

Stewart S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stewart S

Well-appointed, cosy accommodation in a gorgeous location.

Definitely one of the best options available in Port Nolloth.

Corlia L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia L

Baie netjies en skoon.

Netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Waterdrukking in stort net bietjie sleg.

Eloise H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise H

Baie gerieflik.

Baie netjies en gerieflik.

Maresa K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa K

Teleurgesteld.

'n Stukkende warmwaterkraan in die stort en 'n badkamerdeur wat nie kan toemaak nie maak hierdie andersins perfekte huisie onbewoonbaar. Wifi het meestal nie gewerk nie.

Coenraad D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Coenraad D

Eenheid glad nie skoon nie.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou, maar eenheid was nie skoon nie en elke liewe bord is getjip. Ons was glad nie verwag nie ten spyte van ons bespreking.

Rondine L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rondine L

Fantastiese ligging.

Naby aan die strand en mooi uitsig oor die baai. Goed ingerig en het selfs 'n gasstofie gehad vir loadshedding. Die plek het 'n waterdrukpomp, en dus was daar geen watertoevoer tydens loadshedding nie. Die wi-fi was nie beskikbaar soos geadverteer nie. Andersins het ons baie lekker gebly.

Thijan D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Thijan D

Bietjie teleurgesteld in wat jy kry vir wat jy betaal.

Die ligging is besonders, maar wat jy kry is nie so baie werd vir ons nie. Daar word gemerk dat daar veilige parkering is, maar die muur en die hek is skaars heup hoogte en die eienaar het vir ons gesê om nie in die straat te parkeer nie, want daar was al karre se ruite uitgeslaan, die heining en hek gaan niemand uithou nie. Die parkering op die erf agter die "heining" is net net groot genoeg vir 3 vortuie en die agterste een sal die ander twee inparkeer. Buiten vir dit het ons gesukkel met 'n gebreekte kraan in die stort. Die kraan kon nie behoorlik oop of toe nie en het gebreek terwyl ons daar was, so dat die water uit die muur geloop het. Die kombuis wasbak krane voel ook asof hulle enige oomblik gaan breek. Hier is drie eenhede, ons het twee verwag, al drie die eenhede is so op mekaar dat jy geen privaatheid rêrig hier het nie, veral nie as jy by jou voordeur uit loop nie.

Adams J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adams J

Good overnight stop. I wished the owner welcomed us upon arrival.

The place was clean which we appreciated but linen was not iron.

John E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
John E

Die plek was onnet en daar het hare rondgelê asof dit as 'n haarsalon gebruik was en nie skoongemaak nie.

Die woonstel is gebruik as 'n haarsalon en is nie skoongemaak nie.

Louis M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Louis M

Die eenheid wat bespreek en betaal was was nie beskikbaar nie weens gasvrou se besluit om ander gaste in die eenheid te sit sonder vooraf kennisgewing of apologie aan ons.

Uiterse swak en onproffesionele optrede deur gasvrou. Ons moes inderhaas elders verblyf soek nadat ons reeds bespreek en betaal het. Gasvrou het by ons aankoms eenvoudig ons in kennis gestel dat sy ander gaste in die die eenheid wat ons spesifiek bespreek het geakkommodeer het. Uiters teleurstellend.

Stephen S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Stephen S

Baie ontevrede.

Eenheid was vuil, geen warm water nie, eienaar wat sou terugkom oor probleme net nooit weer gesien nie.

Hans - Werner B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Hans - Werner B

Terrible location next to a construction site.

The unit originally allocated to us only had a view to the back of the property to a shack-like building. Fortunately, we could change that on arrival. We were able to choose a unit with a slightly better view, but the unit itself was badly furnished and not very inviting. Photos on the website show something completely different. Could not wait to leave after 2 days.

Chrisna R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna R

Ligging en uitsig.

Manna vir die siel, see, branders en mooiste sonsondergang.

Adriaan G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G

Ek en die seuns het dit baie geniet.

Beste plek vir pragtige sons ondergang, braai en die see op jou stoep. Skoon, netjies met alles wat nodig is. Ons sal beslis weer daar bly. Baie dankie.

Jopie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jopie M

Baie lekker gebly. Gerieflik, skoon en pragtige uitsig oor die see.

Saam met my gesin en my suster van Nederland. Dit was so lekker ontspannend gewees. Sal dit aan almal aanbeveel.

Malcomb D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D

Just perfect!

Beautifully situated and comfortable. Hosts are fantastic. We intend booking all 3 next time!

Malcomb D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcomb D

Such a pleasure.

This fantastic little sea cottage has everything you need. We had a fantastic stay and our hosts were so friendly and helpful. Highly recommended.

Dion B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion B

What an experience. And the owner is amazing. Nothing is too much for him.

Clean. Well maintained. Location is excellent. The owner is in contact constantly.

Marilie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilie D

Mooi plekkie op die see.

Ons het die plekkie geniet. Dit was baie netjies en ruim. Dit was baie lekker om so teen die see te wees waar daar eintlik baie min mense is. Die eienaar was ook baie gaaf en het ons gehelp toe ons in 'n moeilike situasie is met verblyf by 'n ander plek vir die volgende aand. Alhoewel hulle volbespreek was het die eienaar uit sy pad gegaan om hotelle en gastehuise te bel om vir ons plek te soek in 'n baie besige tyd van die jaar.

Dale R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale R

Right on the beach.

Great location and view.

Carin M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carin M

Presies wat die dokter bestel het.

Voetbaai Chalets het 'n wonderlike ligging, basies op die strand. Die uitsig oor die see was elke sent werd. Die chalet was gerieflik ingerig met alles wat 'n selfsorg-eenheid moet hê. Dekstoele op die patio was 'n bonus. Ansie was 'n wonderlike gasvrou en het reggestaan om aan al ons behoeftes te voldoen. Ons sal definitief weer Voetbaai Chalets besoek as ons van die wêreld wil ontvlug.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Hallo Carin

Dankie vir die terugvoer. Sien dit nou eers.
Hoop julle is al gesettle in jul nuwe huis.

Voetbaai groete
Ansie

Voetbaai Chalets
André V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Lekker teen die see.

Goed toegeruste blyplek met braaifasiliteite, by strandjie.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Dankie Andre, dis lekker om sulke terugvoer te kry.

Voetbaai groete
Ansie

Voetbaai Chalets
Engela A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A

'n Heerlike kuier met 'n lieflike uitsig oor die strand.

Die chalet is ruim, goed ingerig en voldoen aan alle vereistes vir 'n lekker, gerieflike blyplek baie naby die see.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Dis altyd lekker om te weet my gaste geniet Voetbaai.
Voetbaai-groete
Ansie

Voetbaai Chalets
Carmen S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen S

It's was just what you needed. And beautiful quiet area.

I was so relaxed and feel so much better with one stay there. I'll definitely be back.

Gerard S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard S

Ons was hier nou vir die tweede keer en het dit baie geniet.

Ons het Port Nolloth as oornagverblyf gekies omdat ons die Richtersveld besoek het.

Sarah-jane J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-jane J

The chalet was lovely and perfectly situated.

It would have been nice if the host had interacted with us, giving tips on local food and other interesting facts about the area. Lovely cottage with a friendly cleaning lady.

Charlene W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene W

Dit is 'n baie goeie plek vir waar dit is.

Baie vriendelike eienaares en laat mens welkom voel.

Pieter O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter O

Ruim netjiese verblyf reg op die see.

Ruim kamer met alle moontlike geriewe. Dit is binne treë van die see met Port Nolloth naby geleë vir etes indien jy nie self iets wil voorberei nie.

Daleen F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen F

Waarde vir geld.

Ons het hier geslaap vir een aand op pad van die Richterveld. Baie mooi en netjiese plek. Die ligte in die kothuis is baie swak, maar verder was alles goed. Definitief goed vir een aand.

Kevin H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin H

Ideal location.

Right on beach with a lovely view.

Elna P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elna P

Oulike plek met uitsig oor die see.

Ons is vriendelik ontvang en het lekker oorgeslaap in die netjiese akkommodasie teenaan die strand. Ons voel egter dat meer verwag het van so 'n duur akkommodasie as jy in ag neem het dat ons net 2 persone was in die vierslaapplek-akkommodasie. Daar was ook nie WiFi-dienste beskikbaar nie.

Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anneline B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline B

Oornagstop.

Baie netjiese plek. Die enigste probleem is al die muskiete in die woonstel wat 'n mens gedurende die nag pla. Ons het seker meer as 40 muskiete doodgeslaan - dit is 'n probleem. Niks fout met die verblyf, is baie skoon.

Ronel T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel T

Klein, beknop met geen ekstra moeite nie.

As jy 'n plekkie wil hê na aan die see, is dit vir jou. Ons het nie die eenheid gekry wat ons geboek het. Kussings ongestryk. Breekware was vuil. Uitsig is als behalwe op die see. Geen ekstras om jou te laat welkom voel. Ook geen inligting dat jy geriewe deel met ander mense.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Zena H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena H

Langs die strand.

Baie netjies en langs die strand.

Carlien B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien B

Uitstekend.

Baie goeie ligging. 'n Minuut se stap na die strand. Dit is prentjiemooi, skoon en ruim.

Anna-marie F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie F

Pragtige omgewing

Wonderlike gasvryheid. Die verblyf is goed toegerus en het die mooiste uitsig oor die see. Voorwaar 'n heerlike atmosfeer en kuierplek. Baie dankie!

Kobie B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie B

Fantastiese see-uitsig, smaakvol gemeubileer.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die huisie is smaakvol gemeubileer. Dit was skoon en alle benodigdhede is voorsien. Dit het 'n fantastiese see-uitsig.

Werner V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner V

Verblyf op die strand.

Skoon , netjies en veilig. Andre was 'n goeie gasheer en was behulpsaam met enige iets wat ons nodig gehad het.

Albert V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Dit was puik gewees

Dit was regtig baie nice. Vriendelike eienaars. Skoon en netjiese huisie op die see. Kon nie vir better gevra het nie. Sal beslis weer gaan, en om als te kroon sommer my hare bietjie kleur gegee op die perseel. Eienaar se dogter het 'n haarsalon sommer daar naby. 'n Lekker bederf vir ons vroumense. Sal aanbeveel vir enige iemand. 10 uit 10.

Archibald N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archibald N

Beste plek op die strand.

Absoluut onvergeetlik, prentjiemooi en op die stand. Wat meer kan jy vra?

Voetbaai Chalets se terugvoer

Baie dankie dit is altyd lekker om te hoor jou gaste het dit geniet. Ek waardeer die terugvoer baie.

Voetbaai-groete
Ansie

Voetbaai Chalets
Kay F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay F

Mooi decor, skoon, vriendelik.

Lekker op die strand, mooi huisie smaakvol ingerig, vriendelike mense.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Baie dankie dis altyd lekker om sulke terugvoer te kry.
Dit maak my opgewonde dat my gaste my plek geniet en net kan ontspan en rustig huistoe gaan.

Voetbaai groete
Ansie

Voetbaai Chalets
Angela S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S

Stunning location, super facilities.

The bay on Voetbaai Chalet's dorrspey is spectacular and Andre provided canoes for us to enjoy MacDougalls Bay from the water.

Susann S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susann S

Puik ligging

Ons het heerlike gekuier in die pragtige en netjiese plekke met sy fantasiese ligging. Dankie aan die eienaar vir al die raad en deel van kennis.

Marichen J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marichen J

Asemrowend.

Voetbaai is regtig op die regte plek geleë. Hul chalets is goed en modern ingerig. Die diens was puik. Beslis my eerste keuse.

Chantal H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Chantal H

Pragtig op die see.

Ongelukkig langs ’n kuierplek vir plaaslike mense.

Amanda C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Awesome plekkie.

Baie stylvol en net op die regte plek.

Marnica M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnica M

Fantastiese kuiertjie!

Baie dankie ons het heerlik gebly, die plekkie was pragtig en mooi skoon. Vriendelike mense met tonne gasvryheid. Ons sal graag weer besoek.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer, dit is wonderlik om te weet my gaste het hul verblyf geniet.

Voetbaai Chalets
Allen J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen J

Dit was absoluut fantasties.

Ons sal definitief enige tyd terugkeer. Die ligging en verblyf en diens was baie uitsonderlik.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is altyd dankbaar as my gaste hulle verblyf geniet het.

Voetbaai groete
Ansie Duvenhage

Voetbaai Chalets
Muriel N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel N

Het heerlik oornag.

Bly ons was so naby aan die see, kon goed slaap.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dis altyd lekker om te weet my gaste het hul verblyf geniet.

Voetbaai Chalets
Barbara D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D

Uitsig en ligging onverbeterlik.

Baie mooi, netjies en skoon, 'n baie lekker plekkie. Ons sal weer daar gaan bly.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Hallo Barbara,

Baie dankie vir jul terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste het ons plekkie geniet.

Voetbaai groete,
Ansie Duvenhage

Voetbaai Chalets
Theuns B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns B

Baie netjies en skoon. Eienaars baie gasvry en laat jou onmiddellik welkom voel.

Sien sterre.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Baie dankie, dis baie lekker om sulke terugvoer te kry. Hoop u kom kuier gou weer vir ons.

Voetbaai groete,
Ansie Duvenhage

Voetbaai Chalets
Hennie U - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie U

Alles wat ek verwag het.

Sien sterre.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Halo Hendrik,

Baie dankie vir jou resensie en 5/5 sterre - ons waardeer baie en is altyd bly as ons gaste gelukkig is.

Ons hoop om jou gou weer by Voetbaai te sien.

Vriendelike groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
Elsie H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie H

Baie mooi en netjies!

Uitstekend! Lekker naby die see.

Phil M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil M

Heerlik.

Skoon, diens was baie goed. Aanwysings tot daar baie duidelik.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi resensie Phil, ons hoop om julle weer by Voetbaai te sien!

Groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Leilani V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani V

Baie gerieflik.

Ons het heerlik ontspan. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Beste Leilani

Baie dankie vir jou mooi resensie. Dis lekker om te hoor ons gaste het Voetbaai geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien!

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Annemaré D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemaré D

Fantastiese ligging, goed toegerus, uitstekende diens!

Ons was 2 gesinne met kinders tussen 3 en 8 wat vir 2 aande by Voetbaai Chalets gebly het. Alles was perfek, van kommunikasie tot fasiliteite en die warmkomberse was 'n fantastiese bonus. Die aande was lekker koud! Die ligging is perfek en die kinders het dit geniet om tot by die strandjie te stap en daar te speel. Alhoewel dit redelik oop is en daar voetgangerbeweging verby die huis is was veiligheid nie 'n probleem nie. Ilse, die skoonmaker, was baie vriendelik en het selfs toegelaat dat ons 'n klein bondel wasgoed was. Baie dankie! Sal dit verseker aanbeveel. Daar is nie 'n kafee in die dorpie nie. Die naaste winkels is in Port Nolloth (so 10 minute se ry). Die pizza-oond was 'n wenner vir middagete.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Halo Annemarie

Dankie vir jou mooi resensie. Dis die beste nuus as ons gaste lekker gekuier het by Voetbaai.
Ons hoop om julle weer gou daar te sien.

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Andri N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andri N

Absoluut netjies en luuks.

Meters se stap na die strand. Sekerlik die mooiste selfsorgverblyf in die omgewing.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Liewe Andri

Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet by ons mooie Voetbaai. Hoop ons sien julle gou weer!

Groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Marinda B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Gerieflik, netjies, alles wat jy nodig het.

Netjies, skoon, goed toegerus en gerieflik. Baie lekker gekuier sal beslis weer gaan.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Beste Marinda,

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Ons hoop om jou weer by Voetbaai te sien!

Vriendelike groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
Gerard S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard S

Die verblyf was baie aangenaam en die cottage was in een woord, pragtig.

Die cottage was in een woord, pragtig geleë. Direk by die strand, waar ons die flaminke gesien het! Alles wat ons nodig gehad het, was in die huisie. Gasvrou was dadelik daar nadat ons daar aangekom het en ons alles verduidelik het. Baie, baie mooi plek.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Halo Gerard,
1000 dankies vir jou mooi resensie! Ons is baie bly jy het dit geniet by Voetbaai. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Moira C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moira C

Not to my friends, as there is nothing to do in the area if not a family with beach loving children.

The chalet was lovely, and as there are 3 units in very close proximity. Would say this venue is ideal for a big group or family. Just booking one chalet, especially during the season, runs the risk of noisy, partying groups in the very close other chalets.

Albertus S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S

Bied rus vir die moeë reisiger.

Ons het in Hardertjie oornag. Dit was goed toegerus, die dekor was gepas en nie oordadig. Alles het gewerk. Dis die beste toegeruste kombuis wat ek nog by 'n vakansiebestemming gekry het.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Hi Bertus

Duisend dankies vir jou mooi resensie, ons waardeer baie.
Hoop om julle gou weer by Voetbaai te sien!

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Isabella V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella V

Ons het heerlik gekuier - die interieur is baie stylvol.

My familie en ek het by een van drie eenhede by Voetbaai gebly. Al wat ons kortgekom het was toegang tot WiFi. Andersins was dit perfek. Baie dankie.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Halo Isabella, baie dankie vir jou mooi resensie, ons is baie bly julle het lekker gekuier by Voetbaai.
Ongelukkig is wifi nie meer beskikbaar by Voetbaai nie.

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Muzelle G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Muzelle G

Dit was 'n rustige en sorgvrye naweek.

Voetbaai was net wat ons nodig gehad het van ons besige lewe. Dit was rustig en stil met die see in die agtergrond. Dis baie netjies en skoon. Vriendelike diens. Chalets het alles in wat jy nodig sal kry. Al wat jy nodig het is klere en kos. Ons het self kinders en hulle sou dit ook geniet het. Naby die strand en veilig om nie uit te glip nie. Sal enige tyd weer daartoe gaan. Lieflike plek.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Liewe Muzelle

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer baie!

Hoop ons sien julle weer in die toekoms by Voetbaai.

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Martha-ann C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha-ann C

Baie netjies en skoon en beveel enige tyd aan.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkies is baie mooi ingerig en baie skoon. Ons sal enige tyd daar kom bly.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Beste Dicky,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons hoop om jou gou weer by Voetbaai te sien.

Mooi groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
Rene U - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene U

Fantastiese ligging by die see!

Fantastiese verblyf reg by die see. Die personeel is baie vriendelik en die plek is toegerus met alles en nog meer bederfies. Baie netjies. Ons het heerlik op die banke binnenshuis gelê en na die klank van die wind en see geluister. Die beddens is baie gemaklik. Ons sal vir seker weer hier kom oorslaap. Baie dankie vir jul moeite om ons so te bederf.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeie dag Rene,

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons is so bly julle het lekker by ons gebly.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Louise

Voetbaai Chalets
Johann V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann V

Dit was baie lekker om daar te bly, pragtige blyplek en baie goed geleë teenaan die strand.

Sien sterre.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeie Dag Johan

Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek is baie bly dat julle lekker gebly het.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te sien.

Vriendelike Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Coenie V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V

Die plek is smaakvol, pragtig en baie gerieflik.

Die plek is pragtig gemeubileer, fantastiese handdoeke en die stort was heerlik warm. Alles is perfek. Selfs die braaigeriewe is uitstekend.

Isabella V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella V

Baie aangename verblyf - 'n heerlik breek tussen Aus in Namibië en Kaapstad.

'n Heerlike en aangename verblyf by die see. Ons wou ons reis vanaf Aus na Kaapstad onderbreek om nie die lang pad in een dag aan te durf nie. Dit was 'n goeie idee en ons kon ook Oranjemund besoek wat voorheen nie toeganklik was vir gewone toeriste nie.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeiedag Isabella,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is so bly dat julle lekker by ons gebly het en ook vir Oranjemund kon besoek.

Ons hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete,
Louise

Voetbaai Chalets
Stefan P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P

Heerlik.

Heerlik, reg op die strand. Netjies en skoon. Lekker warm komberse.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeie dag Stefan,

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Altyd lekker vir ons om te hoor dat ons gaste lekker bly.

Hoop om julle weer by Voetbaai te sien.

Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Barbara D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara D

Ons het baie lekker gebly.

Voetbaai Chalets is baie netjies, skoon en het 'n wonderlike ligging en heel bekostigbaar. Sal Voetbaai Chalets enige tyd aanbeveel.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeie Dag Barbara D,

Baie dankie vir die pragtige resensie van Voetbaai.
Dis vir ons so lekker om te weet dat ons gaste lekker bly.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te verwelkom.

Vriendelike Groete,
Louise

Voetbaai Chalets
Erina S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erina S

Lieflike huisie, met pragtige tuin, feitlik op die strand.

Ons is bly ons het by Voetbaai Chalets bespreek, want dit is beslis die mooiste en netjieste chalet in MacDougallsbaai. Die huis was lieflik ingerig, wonderlike linne, kraaknetjies en die gasvrou het spesiaal moeite gedoen om ons met aandete besprekings te help.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeie dag Erina,

Baie dankie vir die pragtige resensie.
Ons is so bly julle het julle tydjie by Voetbaai geniet.

Vriendelike groete,
Louise

Voetbaai Chalets
Gilda L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gilda L

Heerlike kuier. Goed ingerig!

Ek kan aanbeveel vir enige gesin! Dankie, het heerlik gekuier.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Halo Gilda

Baie dankie vir jou mooi resensie, dis lekker om te hoor julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Voetbaai te sien.

Mooi groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Malcomb D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malcomb D

Absolutely lovely stay!

Spent two nights in Hardertjie, one night on the way to Namibia and one night on the return journey. Clean, comfortable and safe. Really impressed with the furnishings and the addition of an electric blanket to warm the bed on a Port Nolloth winters night. Host was friendly and efficient and extremely helpful. Will definitely do it again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut lieflike verblyf!

Het 2 aande in Hardertjie spandeer, 1 nag op pad Namibië toe en 1 nag op pad terug. Skoon, gerieflik en veilig. Regtig beïndruk met die afwerkings en die elektriese komber om die bed warm te maak op 'n koue Port Nolloth aand. Gasheer was vriendelik en doeltreffend en baie behulpsaam. Sal dit weer doen!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Dear Malcomb,

Thank you for the beautiful review.
We really hope to see you at Voetbaai again.

Kind regards,
Louise

Voetbaai Chalets
Amelia M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia M

Goed geleë, baie skoon en netjies.

Vriendelike ontvangs, pragtige uitsigte van die baai. Baie lekker gebly.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeie dag Amelia

Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle gou weer by Voetbaai te sien.
Vriendelike Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Francois E - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois E

Baie relaxing.

Was baie lekker gewees, was skoon gewees en netjies. Sal julle weer sien.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeie more Francois

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is so lekker om te hoor as gaste lekker gebly het.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Louise

Voetbaai Chalets
Mallon T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mallon T

Baie mooi plekkie.

Sal weer besoek.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Liewe Mallon T, baie dankie vir jou mooi resensie en besoek by Voetbaai; ons sien daarna uit om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Mareleze

Voetbaai Chalets
Marliese B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliese B

Wat 'n wonderlike vonds!

Wat 'n wonderlike vonds aan die einde van 'n 2 weke Namibiese vakansie! Ons kon nie vir beter gevra het nie - en was spyt dat ons net een nag daar kon bly! Die eenhede was ruim, pragtig ingerig en wonderlik gemaklik! Die uitsig na die see was goed en ons het heerlik geslaap met die geluid van branders wat rustig op die strand breek.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Liewe Marliese,

Baie dankie vir jou pragtige resensie; dit is wonderlik om te hoor as ons gaste gelukkig is.
Ek hoop ons sien julle weer binnekort by Voetbaai.

Mooiste groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
John V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John V

Baie goed toegerus, skoon en netjies.

Die eenhede is smaakvol ingerig en die kombuis en die ekstras in die badkamer het al my verwagtinge van 'n rustige en genotvolle seevakansie oortref.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeie Middag John

Baie dankie vir die baie mooi resensie.
Ek is so bly julle het die tydjie by Voetbaai geniet.
Ons glo ons sal julle in die toekoms weer daar sien.

Mooi bly
Vriendelike Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Kurt L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kurt L

Lekke geslaap en lekke gebly.

Sal weer daar gaan oorslaap.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Hi Kurt

Baie dankie vir jou mooi resensie.
Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te sien.

Mooi groete,
Mareleze

Voetbaai Chalets
Herman V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Pragtige, skoon en netjiese huisie, ons het die verblyf baie geniet.

Pragtige huisie by die see met 'n mooi uitsig en goeie geriewe. Dit was skoon netjies en net 'n plesier om daar te kon bly. Die twee nagte wat ons bespreek het, het vier geword. Sal weer teruggaan.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Hi Herman,

Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Dit maak ons harte baie bly as ons gaste so lekker bly en en ook die netheid van ons plekkie raaksien.
Ons hoop om julle gou weer in die toekoms by Voetbaai te sien.

Mooi groete
Mareleze en Voetbaai span.

Voetbaai Chalets
Johanni B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanni B

Baie netjies en pragtig, op die strand.

Heerlike verblyf op die strand, woonstel baie goed toegerus.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Beste Johanni
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd vir ons lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Hoop om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Mooi dag
Louise

Voetbaai Chalets
Fritz L - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz L

Koud, maar lekker.

Ruim, skoon, vriendelike ontvangs, alles wat oop- en toemaak. Heerlik geleë. Ons het 'n koue front in Port Nolloth raakgeloop en daar was nie 'n verwarmer of elektriese komberse om die eenheid bietjie hitte te gee nie. Sal weer hier kom bly.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Hi Fritz L
Baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit baie. Dit maak ons harte baie bly as ons gaste so lekker bly en en ook die netheid van ons plekkie raaksien. Ons hoop om julle gou weer in die toekoms by Voetbaai te sien.
Vriendelike Groete Louise en Voetbaai span

Voetbaai Chalets
Marius E - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius E

Baie mooi en op die strand.

Dit is 'n lieflike plek om te ontspan.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Goeie dag Marius,
Baie dankie vir die pragtige kommentaar. Dis altyd vir ons lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by Voetbaai Chalets te akkommodeer.
Vriendelike Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Hennie M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie M

Dit was netjies en het 'n baie mooi uitsig. Regtig 'n gerieflike plekkie.

Sal die plekkie regtig aanbeveel.

Voetbaai Chalets se terugvoer

Beste Hennie M,

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons geniet dit om terugvoering te kry oor ons gastehuis en dis lekker om te hoor as hulle lekker gebly het.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by Voetbaai te sien.

Groete,
Louise

Voetbaai Chalets
Ursula S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula S

Rustig by die see!

Die Voetbaai Chalets was netjies en goedversorg gewees - by die see - met 'n uitsig oor die see. Dis 'n rustige omgewing en ons oornag was heerlik gewees. Baie dankie!

Voetbaai Chalets se terugvoer

Beste Ursula.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons hoop om julle weer by Voetbaai te sien in die toekoms.
Mooi dag verder.

Groete
Louise

Voetbaai Chalets
Marius K - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Ongelooflik lekker, rustig, skoon en veilig.

Dit is 'n plek wat ek definitief kan aanbeveel, veilig, skoon, rustig, gasvry, pragtige uitsig, stil, wonderlike weer. LekkeSlaap is 'n uitstekende webtuiste, sal dit by almal aanbeveel!

Dine D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dine D

Ons het heerlik gerus!

Oulike personeel, ons is baie bederf.

John R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John R

We were very happy we chose Voetbaai chalets

We were very happy we landed up in Voetbaai Chalets, as they seemed to be the best self-catering option in Port Nolloth. They are very clean, neat and well maintained, and the fittings, bedding, kitchen utensils, etc are all of a very high standard. The owners also run an excellent self-catering establishment in Springbok named Klein Plasie, and their standards are very high.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voetbaaistraat 2132, Mc Dougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7c42dfd4e285a8618487b26ba321c5670c2f6f3bcc189f089cff2b73e894dec47f3802a3de564192a40d147553b401f698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 2132 Voetbaai Street Mc Dougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.286087754443 16.878486871719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang