Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetbaai Chalets

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voetbaaistraat 2132, Mc Dougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Voetbaai Chalets bied rus en vrede tussen die Atlantiese Oseaan en Namakwaland. Ontspan in ons omgewing na 'n ervaring in die Richtersveld of voeg ons by jou reisplan gedurende 'n blommetoer, veral wanneer die Richtersveld blom.

Dié seekantverblyf beskik oor 2 knus selfsorg-chalets wat volledig toegerus is. Elke eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke eenheid het ook 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die chalets het elkeen 'n platskerm-TV met sekere DStv en linne, bad- en swemhanddoeke, seep en sjampoe word met aankoms voorsien. Komplimentêre tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Elke chalet het 'n privaat braai op sy stoep.

Die voortuin bied 'n pragtige uitsig oor die see en die strand is naby. Die tuin lei na die boonste dek met 'n uitsig oor Mc Dougallsbaai en die Atlantiese Oseaan.

Daar is plaaslike restaurante in die omgewing. Aktiwiteite sluit watersport, diamantmyntoere, 4x4-roetes, toere oor die grens na die Richtersveld en Ais-Ais, en riviervlotvaar op die Oranjerivier in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 127 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Sonja E
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ligging, vriendelike gasheer. Ons sal weer daar bly. Ons het baie lekker tuisgegaan. Andrè is 'n baie goeie gasheer.
Sep 2024
Fenella S
Saam met vriende
5.0
Very relaxing, right on the beach. Would happily go back if I was in the area. Great stay. Immaculately clean unit with two bedrooms an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Orren M
Gesin met tieners
5.0
Gou maar baie lekker. It was a very nice experience and would highly recommend it!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Cindy D
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig teen die see. Voetbaai Chalets is pragtig teen die see, met 'n mooi uitsig. Ontvangs was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2024
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Beslis 'n lekker plek wat aanbeveel kan word. Pragtige ruim huis op die strand, gerieflik en mooi netjies.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Voetbaaistraat 2132, Mc Dougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Voetbaai Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voetbaaistraat 2132, Mc Dougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e7c42dfd4e285a8618487b26ba321c5670c2f6f3bcc189f089cff2b73e894dec47f3802a3de564192a40d147553b401f698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 127 5 1 5 2132 Voetbaai Street Mc Dougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.286087754443 16.878486871719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang