Voetjieshang
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R5 831 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Voetjieshang is 'n selfsorghuis oorkant die pad van die strand in Yzerfontein. Dié vakansiehuis is ideaal geleë naby winkels en restaurante in die dorp.
Dié huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers met storte en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook.
Die kombuis- en leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe, stoele, 'n sambreel en 'n asemrowende see-uitsig. Die leefarea lei na 'n kuierkamer met 'n groot binnebraai, tafels, stoele. speletjies, speelkaarte en 'n veerpyltjiebord.
Onbeperkte WiFi is beskikbaar maar gaste moet hul eie DStv login-besonderhede bring.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is ook die ideale basis vanwaar gaste verskeie besienswaardighede in en om die dorp aan die Weskus kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 354
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Voetjieshang het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap