Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetjieshang

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marica N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Perfek! Perfek, sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Voetjieshang
Hi Marica So bly jy het die kuiertjie geniet!

Lizelle E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Absoluut heerlik! Wonderlike ligging en pragtige plek! Sommer my hart op Yzerfontein verloor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit is goed toegerus. Alles makliker gemaak. Die ligging, so goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Heerlike ontspanne langnaweek op die Weskus met die mooiste sonsondergange. Heerlik stil omgewing. Gerieflike verblyf, net jammer geen skottelgoedwasser nie en 'n enkelwasbak en TV sonder sportopsie (rugby). Skakelaar by die stoof moet asb. skoongemaak word.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ornette D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Goeie waarde vir geld. Voetjieshang is 'n pragtige huis by die see met 'n ongelooflike uitsig. Alles was so skoon en netjies. Die persoon wat jou daar ontvang was 100% beskikbaar ten alle tye. Dankie vir 'n heerlike tyd. Daardie braaikamer en bank voor die venster in die sitkamer met die uitsig, genees enige stukkende siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivienne K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

What a brilliant location! Stunning view, across the road from the harbour, separate enclosed braai area. We all loved Voetjieshang. We loved the view, the design of the cottage with its 2 floors so a perfect place for 2 couples with 2 children (or 3). The lounge with the stunning built in window seat was a perfect place to chill with a book or just gaze at the sea with the dolphins frolicking just there! We could not have asked for more- it was great. We also loved the separate braai room which was so well equipped with another fridge and great seating, sheltered from the wind but also with a stunning large window offering wall to wall sea views. The courtyard between the house and the braai room was yet another place to relax. We will definitely come again if we can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
Kort verblyf
4.8
Aug 2022

Baie aangenaam. Ons was op 'n blommetoer en het 2 nagte hier oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Wonderful location, prompt service and a very comfortable house to stay in. The house is conveniently situated, allowing one a wonderful view of the sea from the lounge and braai area. The road adds interest as one can watch the people come and go, but it isn't that busy that it bothers one. The rooms are comfortable and the kitchen had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Pragtige, goed toegeruste verblyf. Uitmuntende diens. Aan te beveel vir elkeen wat ’n goeie wegbreek benodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 329

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R5 081
R 5 081 R 3 303
per nag, vir 9 mense
Vanaf R5 081
R 5 081 R 3 303
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad69a48d4875db04db29dcab85aa6f1b3145c9a8a5cc5b876aa9570ae762a06fe65c391ae724152ac8c7a4800955c1310397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 081 nouVanaf R3 303 per nag, vir 9 mense 9 5 1 5 73 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.347089041432 18.154320530094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang