Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetjieshang

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 836 R3 143 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Voetjieshang is 'n selfsorghuis oorkant die pad van die strand in Yzerfontein. Dié vakansiehuis is ideaal geleë naby winkels en restaurante in die dorp.

Dié huis het slaapplek vir 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers met storte en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook.

Die kombuis- en leefarea lei na 'n patio met braaigeriewe, stoele, 'n sambreel en 'n asemrowende see-uitsig. Die leefarea lei na 'n kuierkamer met 'n groot binnebraai, tafels, stoele. speletjies, speelkaarte en 'n veerpyltjiebord.

Onbeperkte WiFi is beskikbaar maar gaste moet hul eie DStv login-besonderhede bring.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eiendom is ook die ideale basis vanwaar gaste verskeie besienswaardighede in en om die dorp aan die Weskus kan besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marica N
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek! Perfek, sal vir seker weer bespreek.
Apr 2024
Lizelle E
Besigheidsreis
5.0
Absoluut heerlik! Wonderlike ligging en pragtige plek! Sommer my hart op Yzerfontein verloor.
Nov 2023
Elize R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is goed toegerus. Alles makliker gemaak. Die ligging, so goed toegerus.
Jul 2023
Ornette D
5.0
Goeie waarde vir geld. Voetjieshang is 'n pragtige huis by die see met 'n ongelooflike uitsig. Alles was so skoon en netjies. Die persoon wat jou daar...
Sien meer
Mei 2023
Vivienne K
Saam met vriende
4.8
What a brilliant location! Stunning view, across the road from the harbour, separate enclosed braai area. We all loved Voetjieshang. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Voetjieshang het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 836
R4 836 R3 143
per nag, vir 9 mense
Vanaf R4 836
R4 836 R3 143
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad69a48d4875db04db29dcab85aa6f1b3145c9a8a5cc5b876aa9570ae762a06fe65c391ae724152ac8c7a4800955c1310397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 836 nouVanaf R3 143 per nag, vir 9 mense 9 5 1 5 73 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.347089041432 18.154320530094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang