Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voetjieshang

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 836 R3 143 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Voetjieshang is 'n selfsorghuis wat oorkant die see in Yzerfontein geleë is. Die vakansiehuis is ook ideaal geleë naby 'n paar winkels en restaurante in die dorp.

Dié huis bied slaapplek aan 9 persone en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 badkamers (slegs storte) en 'n gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed; die derde slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens, en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die goed toegeruste, oopplan-kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook.

Die kombuis en leefarea lei na 'n patio wat 'n braaigeriewe, stoele, 'n sambreel en asemrowende see-uitsigte bied om te bewonder. Die leefarea lei ook uit na 'n vermaakkamer, wat 'n groot binnebraai-area, tafels en stoele, speletjies, kaarte en 'n veerpyltjiebord het.

Onbeperkte Wi-Fi beskikbaar, maar gaste moet hul eie DSTV-aanmeldbesonderhede saambring.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir motors. Die eiendom is ook die ideale basis vanwaar verskeie besienswaardighede rondom die dorp en in hierdie deel van die Weskus verken kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Marica N
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek! Perfek, sal vir seker weer bespreek.
Apr 2024
Lizelle E
Besigheidsreis
5.0
Absoluut heerlik! Wonderlike ligging en pragtige plek! Sommer my hart op Yzerfontein verloor.
Nov 2023
Elize R
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is goed toegerus. Alles makliker gemaak. Die ligging, so goed toegerus.
Jul 2023
Ornette D
5.0
Goeie waarde vir geld. Voetjieshang is 'n pragtige huis by die see met 'n ongelooflike uitsig. Alles was so skoon en netjies. Die persoon wat jou daar...
Sien meer
Mei 2023
Vivienne K
Saam met vriende
4.8
What a brilliant location! Stunning view, across the road from the harbour, separate enclosed braai area. We all loved Voetjieshang. We...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Voetjieshang het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 836
R4 836 R3 143
per nag, vir 9 mense
Vanaf R4 836
R4 836 R3 143
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 73, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad69a48d4875db04db29dcab85aa6f1b3145c9a8a5cc5b876aa9570ae762a06fe65c391ae724152ac8c7a4800955c1310397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 836 nouVanaf R3 143 per nag, vir 9 mense 9 5 1 5 73 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.347089041432 18.154320530094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang