Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlklip Strandhuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

SP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Voëlklip Strandhuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Xolisani G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xolisani G

We stayed for the weekend and we enjoyed our stay there with no distractions.

The people from the area are so wonderful! After watching the Rugby World Cup final, the streets were filled with joyous and welcoming energy, making us feel like we were truly home. We will definitely book again soon!

Beverley R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley R

Convenient and easy living.

Convenient location and easy living house.

Voëlklip Strandhuis se terugvoer

Thank you for your great review Beverley. Hope to see you again in the future.

Voëlklip Strandhuis
Tammy H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy H

The location was superb.

The only requirement we had was a pool and we couldn't use it for a day and a half coz it wasn't cleaned beforehand.

Voëlklip Strandhuis se terugvoer

Unfortunately there was a issue with the swimming pool pump timer which caused the water to go green. It was fixed as soon as possible so you could still enjoy the swimming pool. Apologies for any inconvenience. Glad to hear you enjoyed the rest of your stay.

Voëlklip Strandhuis
Elzet P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet P

Baie lekker plekkie om net 'n naweek af te vat van alle stres en geraas.

Dis dalk 'n paar kilo's van Hermanus en al sy plekke, maar jy het alles wat jy nodig het in die huisie self. Jy het die mooiste uitsig wat 'n groot bonus is en oorgenoeg plek vir almal. Sal dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Ons sal beslis weer teruggaan!

Voëlklip Strandhuis se terugvoer

Baie dankie Elzet. Ek is bly om te hoor julle het julle tyd geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Voëlklip Strandhuis
Katherine B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Katherine B

Is'n lekker ruim huis.

Al wat gepla het is dat daar nie 'n onderdak-braaiarea is nie en die skuifdeur wat ek as vrou nie kon oop en toe sluit nie. My man moes elke keer die handvatsel lig om dit te sluit.

Voëlklip Strandhuis se terugvoer

Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons sal werk maak om die skuifdeur makliker te laat werk. Hoop om julle weer te sien.

Voëlklip Strandhuis
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bcd5da6ed28284dd2c2161dc2acbf270887ef8ced9cd33aca706f7eb609426ac973e74b063b75c65b3683302b0903341913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 309 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411672 19.298737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang