Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlklip Strandhuis

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Xolisani G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

We stayed for the weekend and we enjoyed our stay there with no distractions. The people from the area are so wonderful! After watching the Rugby World Cup final, the streets were filled with joyous and welcoming energy, making us feel like we were truly home. We will definitely book again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Feb 2022

Convenient and easy living. Convenient location and easy living house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
SP
Voëlklip Strandhuis
Thank you for your great review Beverley. Hope to see you again in the future.

Tammy H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2022

The location was superb. The only requirement we had was a pool and we couldn't use it for a day and a half coz it wasn't cleaned beforehand.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SP
Voëlklip Strandhuis
Unfortunately there was a issue with the swimming pool pump timer which caused the water to go green. It was fixed as soon as possible so you could still enjoy the swimming pool. Apologies for any inconvenience. Glad to hear you enjoyed the rest of your stay.

Elzet P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Baie lekker plekkie om net 'n naweek af te vat van alle stres en geraas. Dis dalk 'n paar kilo's van Hermanus en al sy plekke, maar jy het alles wat jy nodig het in die huisie self. Jy het die mooiste uitsig wat 'n groot bonus is en oorgenoeg plek vir almal. Sal dit regtig vir enige iemand aanbeveel. Ons sal beslis weer teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SP
Voëlklip Strandhuis
Baie dankie Elzet. Ek is bly om te hoor julle het julle tyd geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Katherine B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2021

Is'n lekker ruim huis. Al wat gepla het is dat daar nie 'n onderdak-braaiarea is nie en die skuifdeur wat ek as vrou nie kon oop en toe sluit nie. My man moes elke keer die handvatsel lig om dit te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
SP
Voëlklip Strandhuis
Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons sal werk maak om die skuifdeur makliker te laat werk. Hoop om julle weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

SP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bcd5da6ed28284dd2c2161dc2acbf270887ef8ced9cd33aca706f7eb609426ac973e74b063b75c65b3683302b0903341913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 309 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411672 19.298737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang