Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voëlklip Strandhuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Voëlklip Strandhuis is 'n ruim selfsorghuis met asemrowende berguitsigte in Voëlklip, Hermanus. Die huis is ideaal vir 'n gesinsnaweek-wegbreek of sorgelose seevakansie.

Die huis kan tot 10 gaste akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 3 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer is 'n aparte woonstel met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort wat na die swembadarea oopmaak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Die leefarea maak oop na 'n patio en vermaakarea met 'n piekniekbank, ingeboude braai en 'n swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Voëlklip Strandhuis
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

SP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5de Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Voëlklip Strandhuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5de Straat 309, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bcd5da6ed28284dd2c2161dc2acbf270887ef8ced9cd33aca706f7eb609426ac973e74b063b75c65b3683302b0903341913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 309 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -34.411672 19.298737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang