Volmoed
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 badkamers en 2 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kothuis sluit 'n oopplan-sitarea en -kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n etenstafel en 'n kaggel in. Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat Keurboom Uppr- en Boekenhout Upper-gaste hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring of vooraf reël dat linne voorsien word. Dit sal teen ekstra koste wees.
- Die ontvangs is in die hulpbronsentrum langs die kantoor en gaste kan ook hier sit en werk indien nodig. Die huise het nie almal goeie opvangs nie weens die instansie se ligging in die vallei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die plaashuis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elk 'n stort het. Hierdie huis sluit 'n kombuis en sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel in. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Daar is privaat braaigeriewe op die onderdakstoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat Keurboom Uppr- en Boekenhout Upper-gaste hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring of vooraf reël dat linne voorsien word. Dit sal teen ekstra koste wees.
- Die ontvangs is in die hulpbronsentrum langs die kantoor en gaste kan ook hier sit en werk indien nodig. Die huise het nie almal goeie opvangs nie weens die instansie se ligging in die vallei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Beide slaapkamers het 2 enkelbeddens en die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is privaat braaigeriewe buite die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat Keurboom Uppr- en Boekenhout Upper-gaste hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring of vooraf reël dat linne voorsien word. Dit sal teen ekstra koste wees.
- Die ontvangs is in die hulpbronsentrum langs die kantoor en gaste kan ook hier sit en werk indien nodig. Die huise het nie almal goeie opvangs nie weens die instansie se ligging in die vallei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n drieslaapkamereenheid vir 6 gaste en daar is 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al 3 slaapkamers het 2 enkelbeddens en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n groot stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat Keurboom Uppr- en Boekenhout Upper-gaste hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring of vooraf reël dat linne voorsien word. Dit sal teen ekstra koste wees.
- Die ontvangs is in die hulpbronsentrum langs die kantoor en gaste kan ook hier sit en werk indien nodig. Die huise het nie almal goeie opvangs nie weens die instansie se ligging in die vallei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n drieslaapkamereenheid vir 6 gaste en daar is 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens. Slegs stortgeriewe is beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Die kombuis is vir selfsorg met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n groot stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat Keurboom Uppr- en Boekenhout Upper-gaste hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring of vooraf reël dat linne voorsien word. Dit sal teen ekstra koste wees.
- Die ontvangs is in die hulpbronsentrum langs die kantoor en gaste kan ook hier sit en werk indien nodig. Die huise het nie almal goeie opvangs nie weens die instansie se ligging in die vallei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid vir 2 gaste het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n stoep met braaigeriewe buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat Keurboom Uppr- en Boekenhout Upper-gaste hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring of vooraf reël dat linne voorsien word. Dit sal teen ekstra koste wees.
- Die ontvangs is in die hulpbronsentrum langs die kantoor en gaste kan ook hier sit en werk indien nodig. Die huise het nie almal goeie opvangs nie weens die instansie se ligging in die vallei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid vir 2 gaste het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is 'n stoep met braaigeriewe buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat Keurboom Uppr- en Boekenhout Upper-gaste hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring of vooraf reël dat linne voorsien word. Dit sal teen ekstra koste wees.
- Die ontvangs is in die hulpbronsentrum langs die kantoor en gaste kan ook hier sit en werk indien nodig. Die huise het nie almal goeie opvangs nie weens die instansie se ligging in die vallei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n eenheid vir 12 gaste en het 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens en 'n stapelbed het. Daar is stortgeriewe in die badkamer. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n stoep met braaigeriewe buite. Gaste moet asb. hulle eie beddegoed en handdoeke saambring. Gaste kan ook vooraf reël dat linne voorsien word teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat Keurboom Uppr- en Boekenhout Upper-gaste hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring of vooraf reël dat linne voorsien word. Dit sal teen ekstra koste wees.
- Die ontvangs is in die hulpbronsentrum langs die kantoor en gaste kan ook hier sit en werk indien nodig. Die huise het nie almal goeie opvangs nie weens die instansie se ligging in die vallei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n huis vir 12 gaste en het 3 slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens en 'n stapelbed het. Daar is stortgeriewe in die badkamer. Die ruim sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n etenstafel. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n stoep met braaigeriewe buite. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Gaste kan ook vooraf reël dat linne voorsien word teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
- Let asb. dat Keurboom Uppr- en Boekenhout Upper-gaste hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring of vooraf reël dat linne voorsien word. Dit sal teen ekstra koste wees.
- Die ontvangs is in die hulpbronsentrum langs die kantoor en gaste kan ook hier sit en werk indien nodig. Die huise het nie almal goeie opvangs nie weens die instansie se ligging in die vallei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 54 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang