Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volmoed

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Hendrik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike rustige tyd en wegbreek van die stads gewoel. Ons het baie lekker gebly en daar is heerlike staproetes. Die WiFi-ontvangs was net nie goed nie omdat ons nie kon inskakel daarby nie en het eers agterna verneem dat ons by die kantooromgewing moet wees vir die ontvangs, maar andersins was alles mooi en rustig op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald O
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Pragtige views, baie veilig, huise is groot en baie mooi opgepas. Volmoed is ademrowend, pragtige plek en sal definitief weer gaan oorslaap. Ek is net spyt ek kon nie langer bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Virna G
1 nag
5.0
Aug 2023

Rustig, bekostigbaar, bietjie Klein tussen slaapkamer en badkamer, maar verstaanbaar, leefarea buite. Rustig, pragtig, sou WiFi verkies, maar blykbaar is hulle besig om daaraan te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2024

Een aand oornag. Volmoed is 'n knap plekkie en eenvoudig maar goed toegerus. Kon gemaklik slaap en skoon drinkwater was verskaf. 'n Goeie gasgeiser het gesorg vir 'n lekker warm stort op 'n koue herfsoggend. In 'n stil en mooi area gelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick E
1 nag
4.6
Jan 2024

Sal dit beslis aanbeveel, mooi plek. Vreeslike lekker plek, sal baie maklik weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan P
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Dit is asemrowend mooi. Personeel is baie verwelkomend. Huis was baie netjies en het aan alle behoeftes voldoen. Wegbreek was net te kort. Beplan om weer terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Volmoed
Beste Mariaan, Dankie vir jou terugvoering ons sien uit om jou weer by ons te verwelkom.

Clayton G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

It was a very pleasant stay. Overall I was satisfied with my stay at Volmoed, it was very comfortable, clean and cosy, with the help of loadshedding at night and some windy rainy nights, the fireplace made the place extra cosy. Only negative comment I have, is the Wi-Fi was not working, but I think that's currently busy being sorted out, other then that 5/5. Thank you Cherine and Volmoed, service was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mathilda
Volmoed
Dear Clayton, Thank you for your review. I'm glad to hear that you enjoyed your time here. We look forward to having you back again for another cosy stay. Best wishes

Dorette S
1 nag
4.8
Des 2023

Waarde vir geld, alles bevat wat ons nodig gehad het. Perfek vir die een aand wat ons daar oorgeslaap het. Dalk miskien net 'n waaier of 2 in die huis sit, want dit was vrek warm lol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Very peaceful. Lovely walks, lovely views - really cosy accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa W
Kort verblyf
4.8
Aug 2023

Peaceful and relaxed. Lovely location. Warm fire. Lovely walks. Nice and peaceful setting. Enjoyed the river walk and the walk up to the top of the hill.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 512
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 512
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57751921f0f61e836eed6adf784ef6bd2549e871156e490af3923a8e534d319f85f26094d3c8b262546ce9655cec93281e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm 11, R320 Hemel en Aarde 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377985866676 19.234229682869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang