Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Volmoed

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Volmoed bied rustige verblyf in die Hemel-en-Aarde Vallei, net 13 km vanaf Hermanus.

Hierdie verblyf bied 'n verskeidenheid selfsorg-huise en -kothuise wat geskik is vir 2, 4 of 6 gaste. Daar is ook 2 huise wat elk geskik is vir 12 gaste. Elke eenheid het 'n badkamer met 'n stort of bad of beide.

Al die eenhede het sitareas met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Linne en badhanddoeke word voorsien, behalwe gaste wat in Keurboom Upper en Boekenhout Uppe bespreek moet asb. hul eie beddegoed en handdoeke moet saambring.

Elke eenheid het 'n stoep met braaigeriewe. Volmoed het konferensiegeriewe en 'n kapel wat vir troues of begrafnisse gebruik kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Dewald O
Saam met vriende
5.0
Pragtige views, baie veilig, huise is groot en baie mooi opgepas. Volmoed is ademrowend, pragtige plek en sal definitief weer gaan oorslaap. Ek is net...
Sien meer
Nov 2023
Virna G
5.0
Rustig, bekostigbaar, bietjie Klein tussen slaapkamer en badkamer, maar verstaanbaar, leefarea buite. Rustig, pragtig, sou WiFi verkies, maar blykbaar...
Sien meer
Aug 2023
Mariaan P
5.0
Dit is asemrowend mooi. Personeel is baie verwelkomend. Huis was baie netjies en het aan alle behoeftes voldoen. Wegbreek was net te kort. Beplan om w...
Sien meer
Jul 2023
Clayton G
Besigheidsreis
5.0
It was a very pleasant stay. Overall I was satisfied with my stay at Volmoed, it was very comfortable, clean and cosy, with the help of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Elizabeth D
Saam met vriende
4.8
Een aand oornag. Volmoed is 'n knap plekkie en eenvoudig maar goed toegerus. Kon gemaklik slaap en skoon drinkwater was verskaf. 'n Goeie gasgeiser he...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mathilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Volmoed het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 11, R320, Hemel en Aarde, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57751921f0f61e836eed6adf784ef6bd2549e871156e490af3923a8e534d319f85f26094d3c8b262546ce9655cec93281e66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Farm 11, R320 Hemel en Aarde 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.377985866676 19.234229682869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang