Voorbegin Bosveldverblyf
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Henk Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Courtney D - Jan 2024
Algehele gradering
Clean. Peaceful. Relaxed. Well looked after.
Karien P - Mrt 2023
Algehele gradering
Welkome ontvlugting na die Bos.
Lees meerAnnalien K - Mei 2024
Algehele gradering
Ons is goed ontvang, en het tuis gevoel met aankoms!
Francois L - Aug 2024
Algehele gradering
Het die natuur en rus baie geniet.
Thinus N - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, baie veilig en lekker plaas atmosfeer met mooi natuur.
Russel D - Apr 2022
Algehele gradering
Die plek laat jou vergeet van die stad se gewoel.
Gustav H - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, stil, netjies en rustige plaas.
Helma V - Mei 2022
Algehele gradering
Nie helemaal wat ek verwag het nie.
Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer
Ons is jammer dat u teleurgesteld is, aangesien ons graag ons gaste gelukkig wil sien.
Ons is ook jammer dat u die volgende stukkie in ons beskrywing skynbaar nie raakgesien het nie: "Die ander losstaande eenheid, die Woonstel, is direk agter die hoofhuis geleë" en verder: "Belangstellendes wat na die foto's kyk moet asb seker maak dat dit pas by die kamers om verwarring te voorkom." Dit kon dalk verwarring voorkom het.
Die erf is net om die woonstel geskik te maak vir mense om troeteldiere saam te bring, maar verder is die hele plaas oop vir gaste om te beweeg. Inmiddels het ons die braaiplek teen die heining verskuif na die stoep, sodat selfs in die reën lekker gebraai kan word. Die stoep is geteël, word tans geverf, ons wag vir die reeds bestelde oprol seile waarmee nog verder skuiling teen wind en weer gebied kan word, en 'n deeglike sitkamerstel is bekom sodat die stoep meer van 'n opelug sitkamer gaan wees. Sodra alles voltooi is, sal ons foto's plaas, en ons vertrou om ons gaste se gerief daardeur te verbeter. U is welkom om na die verbeterings te kom kyk.
Barbara V - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Netjies en skoon akkommodasie. Vriendelike ontvangs.
Corrie U - Sep 2021
Algehele gradering
Hou daarvan.
Riana B - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was presies die wegbreek wat ons almal so nodig gehad. Weg van die stad se geraas en woelinge. Die bokkies is baie mak en daar is so baie voëls wat al te pragtig sing. Die regte plekkie om bietjie af te skakel.
Johan H - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer!
Chris Z - Jan 2021
Algehele gradering
Stil, rustig en lekker belewenis.
Lees meerNelly N - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect place to relax and connect to nature.
Cindy V - Aug 2020
Algehele gradering
Bosveld en plaaskuier op sy beste.
Lees meerNhlanhla P - Mrt 2020
Algehele gradering
It's a good place which offers peace of mind.
Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer
We are glad that you enjoyed your stay. We do not have TV and sound because we want our guests to enjoy the silence and the beauty of the Bushveld. Best regards, Henk and Alda.
Stephen V - Jan 2020
Algehele gradering
Die beste en lekkerste wat jy kan kry. 100%.
Joe B - Des 2020
Algehele gradering
As the name says, starting over, refreshed.
Lees meerPriscilla I - Des 2020
Algehele gradering
We really enjoyed our stay.
Chantal P - Sep 2019
Algehele gradering
An amazing time away.
Fiona M - Sep 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Erika G - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het om jou battery te herlaai.
Kobus V - Jun 2019
Algehele gradering
Lekker om weer op 'n plaas te kon kuier, bring ons kinderjare terug.
Lees meerRiaan H - Mei 2019
Algehele gradering
Gerieflike geslaap, alles gehad wat ons nodig het, en oneindig pret gehad met al die wild en plaasdiere wat ons gereeld besoek het.
Lees meerGregory M - Apr 2019
Algehele gradering
Was 'n wonderlike ervaring.
Maria Cornelia F - Mrt 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Andre M - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspanne.
Esther S - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome relaxing place to be!
Lees meerRene B - Des 2019
Algehele gradering
Geen harde musiek en verkeer hoorbaar nie.
Beverley B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie mooi en skoon.
Tienus S - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige en veilige plaasatmosfeer net buite die dorp.
Lees meerSello M - Jan 2019
Algehele gradering
What a great retreat from urban noises into another home away from home.
Ilze V - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig en kon asemhaal.
Lees meerVoorbegin Bosveldverblyf se terugvoer
Goeie dag Ilze,
Ons het inmiddels die opslaanbank in die sitkamer met 'n nuwe, stewige dubbelbed vervang. Jammer vir die ongemak, maar dankie vir die terugvoer. Kontak ons gerus sodat ons 'n plan kan maak om te vergoed vir die ongemak wat jy gehad het.
Karishma J - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent service from Mr Hans.
Tielman V - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie lekker gewees.
Suelise H - Feb 2019
Algehele gradering
Voorbegin.
Lees meerAnnelise L - Des 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
Ria H - Nov 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Msuthukazi K - Okt 2018
Algehele gradering
Tranquil and peaceful. Great hospitality by the owner.
Jan S - Okt 2018
Algehele gradering
Was fantasties.
Michael M - Jul 2018
Algehele gradering
Very neat and well kept.
David S - Mei 2018
Algehele gradering
Awesome and welcoming. Would go back or refer any time.
Obakeng P - Apr 2018
Algehele gradering
One of the reasons I booked at Voorbegin Bosveldverblyf was because of the reviews. I have to give this place five stars.
Wendy S - Nov 2018
Algehele gradering
Nice and quiet outing.
Lizmari T - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker!
Michal F - Mei 2018
Algehele gradering
Baie goed en volledig toegerus.
Bernie W - Sep 2018
Algehele gradering
Super friendly and helpful owner, Henk.
Mias R - Jun 2018
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer.
Chris K - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was heel aangenaam.
Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer
Die hoof foto op die blad is die chalet, dis waarom ons in die oorsig sê dat mense net moet seker maak dat die foto by die beskrywing pas. Die woonstel, wat uiteraard goedkoper is as die chalet, se beskrywing stel dat dit nie 'n self sorg eenheid is nie en dat daar geen kombuis is nie.
Ons is jammer dat daar dus 'n misverstand gekom het, maar julle was aangename gaste en kom kuier gerus weer, en neem die chalet. Ons sal jou 'n goeie afslag gee om op te maak.
Schalk K - Jun 2018
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Sophie O - Apr 2018
Algehele gradering
It was worth it.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was die moeite werd.
Dit is ideaal vir diegene wat 'n besige lewe wil verlaat en net te gaan rus, die eienaars se gasvryheid is wonderlik, die plek is in 'n veilige omgewing. Hulle moet 'n TV voorsien en 'n sigbare bord voor die plek plaas, want die plek is in 'n afgesonderde area, moeilik om raak te sien, veral snags.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Carlo G - Aug 2018
Algehele gradering
Chalet baie skoon en netjies!
Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer
Goeiedag Carlo,
Ons is jammer dat jy juis daar was toe 2 ton koolreste vir die varke afgelaai is. Die kool was eerder die reuk probleem as die varke, omdat hulle hoofsaaklik vry rondloop en gewoonlik nie ruik nie. Die vlieë is maar op enige plaas 'n pes maar ons probeer soveel moontlik beheer. Weereens jammer dat jy in die kool-reuk tyd daar was. Dit was vir ons ook 'n nie-herhalende les, maar as jy weer wil kom kuier, sal ons 'n flinke afslag vir jou inwerk in 'n poging om reg te maak!
Annatjie K - Des 2017
Algehele gradering
Baie veilig en gemoedsrus ervaar. Eienaars het my privaatheid respekteer wat baie vir my beteken het.
Hendrik Lodewyk J - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en vriendelike mense.
Anne-marie B - Sep 2017
Algehele gradering
Peace, quiet, still - What more are you looking for?
Lees meerVoorbegin Bosveldverblyf se terugvoer
Ons is bly dat julle dit geniet het, en ons het dit net so geniet om die kinders se geesdrif te sien.
Tienkie D - Jul 2017
Algehele gradering
Rustigheid, stylvol.
Charne C - Sep 2017
Algehele gradering
Excellent service.
Carvin M - Nov 2017
Algehele gradering
Perfect place to relax in the bush.
Willie V - Jul 2017
Algehele gradering
Was aangenaam.
Voorbegin Bosveldverblyf se terugvoer
Baie dankie. Dit was aangenaam om julle hier te kon ontvang. Henk
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Raasblaarweg 54, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang