Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voorbegin Bosveldverblyf

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Courtney D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Clean. Peaceful. Relaxed. Well looked after. It is such a beautiful, peaceful place. We loved our stay. The hosts were so kind and made sure we were well looked after. We will definitely be going back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Welkome ontvlugting na die Bos. Daar is geen Wifi nie, ook nie TVs of ander skerms om jou in die huis te verstrik nie - wat 'n ongelooflik welkome verandering van ons daaglikse gejaag. Ek kon my dertienjarige tipies-tiener skei van stoel en skerm, en hy het die plaaslewe só geniet dat hy die 'games' geensins gemis het nie. Onthou jou stapskoene en verken die plaas na hartelus, en gaan spoel daarna die hitte af in die sprankelende swembad. Wilds- en boerbokke gaan vir jou kom groet, asook 'n paar pragtige Ngunis. Verder sal jy hoenders, eende, makoue en selfs kurpers raakloop. Laat die kinders help eiers uithaal; ek weet my seun het dit meer geniet as wat ek ooit kon voorspel het! Jy gaan bietjie grondpad moet ry om daar te kom, maar dit is absoluut die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Ons is goed ontvang, en het tuis gevoel met aankoms! Baie lekker! Ons het wel net een nag oorgebly, maar ons het dadelik tuis gevoel en kon moeitevry met die eienaar kommunikeer. Rustige plaasatmosfeer. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n lekker rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Atanasiu V
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Excellent. A very good accommodation with the best hospital, loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2024

Rustige Bosveld ervaring. Skoon en netjies. Hope sekelbos was ingesluit in prys en het dae lank gehou. Skape en wildsbokke sommer naby die voorstoep en voëls het tot op die stoep kom kuier. Henk het ons lekker tuis laat voel. Die weer het nie saamgespeel nie, maar nog steeds lekker rustig gekuier en gestap. Die hele area het toegangsbeheer en ons het nooit onveilig gevoel nie. Sal weer daar gaan draai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Het die natuur en rus baie geniet. Ons het lekker gebly en die rustigheid baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2024

Lekker man! Heerlik gewees om bietjie die TV en WiFi te kon los en net die natuur te geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lenie V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Nov 2024

Nice peaceful place to relax and unwind. Restful and peaceful. Relax and unwind after a busy 3 months.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thinus N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Vriendelike ontvangs, baie veilig en lekker plaas atmosfeer met mooi natuur. Lekker plaas atmosfeer met mooi natuur. Baie plaas diere (beeste, skape, varke, hoenders), lekker swembad, gerieflike braai area en so paar wild om na te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Russel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Die plek laat jou vergeet van die stad se gewoel. Ons familie het 'n heerlike tyd gehad. Dankie aan Henk en sy familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Raasblaarweg 54, Droogekloof, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA771c1f9c4e3b956118bf26f7b81ff5c67ff7753f6f4aa333171e84879aecb6687595b46e0220106a68af0a1b69886045059c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 5) 64 5 1 5 54 Raasblaar Road Droogekloof 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.852073217758 28.112129420042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang