Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charnay B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Pure peace. The photos of Vrede honestly don’t do the place justice. Our family had such a lovely stay. It truly felt like a home away from home. The host was absolutely wonderful, and the atmosphere lived up to its name in every way. Vrede really is pure peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean, beautiful. Absolutely amazing place! Had the best time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Charl D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Gerieflik, netheid e. Waarde vir geld. Vrede is 'n netjiese, gerieflike eenheid. Ons as gesin van 6 het genoeg spasie gehad en baie lekker by Vrede gekuier. Kan gerus by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Baie dankie! So bly julle het lekker gekuier.

Ronelle E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Lekker gerieflike verblyf in 'n veilige omgewing. Alles was skoon en netjies. Ja, dis 'n baie rustige omgewing naby aan die strand. En ons kon ons klein hondjies saamvat. Wat 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmelle Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Was good everything was perfect. It was very nice, enjoyed ourselves. We would go again, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Thank you, Charmelle. Hope to see you again.

Margo E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Verskriklik amazing amazing. Baie rustige buurt, vrede was net alles waarvoor ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het die kuier geniet.

Riaan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vrede. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly in Vrede en sien uit na die volgende keer se bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anrich H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Ons was 2 aande in Reebok om my ma te gaan haal met haar trek Kaap toe. Baie lekker gebly, dankie! Wil nie vir te veel mense hiervan vertel nie, want netnou kry mens nie meer verblyf daar nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Baie dankie, Anrich. Bly julle het lekker gebly.

Alfred H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2024

Netjies en gerieflik. Baie lekker gebly. Sal weer daar wil by 'n volgende keer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marlize
Vrede
Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

Vernon Clive E
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2024

Woonbuurt was lekker stil, naby see loops afstand, so kuier was goed. Verblyf was uitstekend, slaapkamers was goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Hi Vernon. Baie bly julle het lekker gebly. Ek is net jammer dat jy voel my diens was net 1 uit 5. Wat kan ek doen om dit te verbeter? Groete, Marlize

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

47 Van Zyl Street, Tergniet, 6526, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cfe418f27425afc6062b8a9ba926b95b44625fc450731e1a42122f11004af89e2c2b0849622b7b4a76da1ef5ad8fdf89de3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 47 Van Zyl Street Tergniet 6526 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066498068978 22.198895114331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang