Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Margo E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Verskriklik amazing amazing. Baie rustige buurt, vrede was net alles waarvoor ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het die kuier geniet.

Riaan C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vrede. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly in Vrede en sien uit na die volgende keer se bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lekker gebly! Ons het baie lekker gebly in Vrede. Die kamers was groot genoeg en elke kamer het 'n badkamer. Die leefarea en kombuis het ook meer as genoeg beweegspasie gehad. Ons was 4 grootmense en 3 kinders. Dit was koud in Tergniet, maar ons is met warmte omvou elke keer toe ons deur Vrede se deur loop. Die huisie was 'n gemaklike temperatuur tenspyte van die koue buite. Ons het op die gras voor die huis parkeer aangesien die strate nou is. Die sypaadjie is laag so ons kon met 'n kar ook daar opklim. Die strand naby Vrede is fantasties vir kinders! Tydens laaggety was daar baie poele om in te swem tussen die rotse met 'n groot verskeidenheid visse om te sien. Daar is ook 'n getypoel wat soos 'n klein swembad op die strand is! Die strand was net nie loopafstand vir ons nie. Dis so 2 minute se ry van Vrede af (so steeds naby), maar met klein kinders wou ons nie die loop aandurf nie. Daar is ook 'n afdraende strand toe. Ons sal definitief weer hier gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Bly julle het lekker gebly.

Anrich H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Ons was 2 aande in Reebok om my ma te gaan haal met haar trek Kaap toe. Baie lekker gebly, dankie! Wil nie vir te veel mense hiervan vertel nie, want netnou kry mens nie meer verblyf daar nie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Baie dankie, Anrich. Bly julle het lekker gebly.

Vernon E
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jun 2024

Woonbuurt was lekker stil, naby see loops afstand, so kuier was goed. Verblyf was uitstekend, slaapkamers was goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Hi Vernon. Baie bly julle het lekker gebly. Ek is net jammer dat jy voel my diens was net 1 uit 5. Wat kan ek doen om dit te verbeter? Groete, Marlize

Frans H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly. Baie lekker gebly. Lekker naby aan see en als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Uitstekende verblyf in Tergniet. Baie dankie Marlize, ons het baie lekker in Vrede gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Josh D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Stunning. Comfortable, spacious and very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Thank you very much. Glad you enjoyed your stay.

Annamarie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Fantasties se plek. Sal weer daar bly. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlize
Vrede
Baie dankie!

Jaco O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Baie mooi en netjies. Lekker naby die see. Huis is baie netjies. Alles is daar wat nodig is vir 'n selsorg-eenheid. Baie lekker area en naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 105
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zylstraat 47, Tergniet, 6526, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e2c930a3d3062f3ed84d9be3ed62b6122017903f341e21ead9d7df6028510ecbb5bc63c9b4460a57e3196718a33fa54d4f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 47 Van Zyl Street Tergniet 6526 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.066498068978 22.198895114331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang