Vriesenhof Beach Accommodation
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid op die onderste verdieping bied 'n ongelooflike see-uitsig vanaf die stoep en is stapafstand vanaf 'n swembad, hoofstrand en pragtige rotspoele. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en gaste deel die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer se skuifdeure lei na die stoep. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area strek verder na die leefarea met 'n etenstafel, stoele en 'n sitkamerstel. Die sitarea se skuifdeure maak heeltemal oop om die stoep en leefarea te verbind. Die stoep het 'n etenstafel met stoele en draagbare braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gedeelde wasmasjien en sonpanele hou ligte tydens kragonderbrekings aan. Gratis WiFi is ook beskikbaar en daar is 'n aparte ingang wat toegenag tot die perseel bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die rook van sigarette of vape is in die eenheid verbode.
Harde musiek of geraas word nie na 22:00 of voor 07:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim eenheid beslaan die boonste verdieping van die verblyf en bied 'n ongelooflike see-uitsig vanaf die balkon en is stapafstand vanaf 'n swembad, die hoofstrand en pragtige rotspoele. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en hierdie area strek verder na die leefarea met 'n sitkamerstel en 'n binnebraai-area. Die skuifdeure maak oop op die balkon met 'n etenstafel en stoele. Gaste het toegang tot 'n gedeelde wasmasjien op die perseel en sonpanele hou die ligte tydens kragonderbrekings aan. Gratis WiFi is ook beskikbaar en daar is 'n aparte ingang wat toegang tot die perseel bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die rook van sigarette of vape is in die eenheid verbode.
Harde musiek of geraas word nie na 22:00 of voor 07:00 toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 52, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang