Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrolijk Kothuis

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillip-straat 12, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R940 R846 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Vrolijk Kothuis is 'n woonstel in die hartjie van Ceres in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-verkenner.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kindergrootte-slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die woonstel beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskassie, induksieplaat, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus.

Gaste kan 'n privaat omheinde binnehof met buitebraaigeriewe en meubels geniet. Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Phillip-straat 12, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf R940
R940 R846
per nag (plek vir 3)
Vanaf R940
R940 R846
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Phillip-straat 12, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cbd3824fcd70b0b75af69cd8cf496c0c3366d87f76b03bd4698f51b618f170a25825c677138e50a8a253a1dcec4967eb393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R940 nouVanaf R846 per nag (plek vir 3) 12 Phillip Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.3701398375 19.305882895602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang