Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vultures View 9

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. enige probleme voor 17:00 aanmeld, sodat die eienaar die geleentheid het om enige bekommernisse aan te spreek en 'n positiewe ervaring te verseker.

Let dat waterdruk tydens kragonderbrekings beïnvloed kan word.

'n Kragopwekker is slegs van 08:00 tot 10:00 en van 19:00 tot 22:00 oor naweke beskikbaar.

Gaste moet asb. bedagsaam wees en geraasvlakke beperk, selfs voor die aandklokreël om 22:00.

Gaste moet asb. nie enigiets vat wat nie aan hulle behoort nie, insluitend hout wat rondlê.

Rook is binnenshuis verbode.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dienspad 72, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c3a34739382ea8dfe3725f8f331fd5681717a47a6623f004b0b0d38b2aab5d213699abc600153b7e5363414576f6907577f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 72 Service Road Rietfontein 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.73425 27.917518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang