Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Vultures View 9

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dienspad 72, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Vultures View 9 is 'n bekoorlike selfsorgvakansie-eenheid in Rietfontein, Hartbeespoort, en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie toegerus. 'n TV is ook beskikbaar.

Dit is belangrik om te let dat die verblyf deel is van 'n versameling eenhede wat op dieselfde perseel is. Gaste het toegang tot gedeelde geriewe, insluitend die dam, swembad, boma, vuurput en 'n binnenshuise kaggel. Die eenheid is ideaal vir afskakel in die natuur en is lekker naby die omliggende besienswaardighede wat Hartbeespoort bied.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.5/5

Dirk Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 13

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Dienspad 72, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dienspad 72, Rietfontein, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c3a34739382ea8dfe3725f8f331fd5681717a47a6623f004b0b0d38b2aab5d213699abc600153b7e5363414576f6907577f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 72 Service Road Rietfontein 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.73425 27.917518

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789