Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

WabiSabi Bosveld Verblyf

Selfsorg
Vr.
21ste21Mrt
Sa.
22ste22Mrt
So.
23ste23Mrt
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
WabiSabi Bosveld Verblyf
Slaapplek vir tot 8 mense
VOL
VOL
R1 800
per eenh.
R1 800
per eenh.
R1 800
per eenh.
R1 800
per eenh.
R1 800
per eenh.
R1 800
per eenh.
R1 500
per eenh.
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 60% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word streng binnenshuis verbode.
Volwassenes moet asb. hul kinders onder streng toesig hou.
Deure en vensters moet behoorlik toe wees en die alarm moet geaktiveer word wanneer die huis verlaat word.
Geen glas word naby die swembad toegelaat nie.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Om higiëniese redes moet gaste asb. hul eie skottelgoed was voordat hulle uitklok.
Alle vullissakke moet buite by die ingang van die verblyf geplaas word.
Volg asb. die aanwysingskennisgewings in die huis.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 500
R 1 500 R 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisweg 1404, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47e42083c57ea9442b80fed7b521797d5e79821599350e31506aef1d4de5f807e94cd91ed404f7d0c5e18e1aa57dddea5f1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R600 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1404 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.353477725773 31.760874492749

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456