Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waggies

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Benedene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Herinneringe wat 'n leeftyd sal hou. Ons het onbeplande 'n lekker koue naweek gekies en heerlik gebly. Ons het kinders van 4 maande tot 6 jaar gehad en almal kon lekker speel. Die braai in die kombuis is heerlik en het gesorg vir daai bietjie ekstra hitte toe die huis begin koeler raak. Die heerlike kuierstoep is 'n wenner en is beskut teen die wind. Ons sal enige tyd weer by die akkommodasie bly. Baie dankie vir my heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
Waggies
Benedene, bly julle het dit geniet in die slegte weer. Baie dankie vir die resensie.

Danielle T
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Baie lekker vakansieverblyf vir 'n groep! Ons familie het 'n onvergeetlike Desembervakansie by Waggies gehad! Die huis is groot genoeg vir 10 gaste en ons het die meeste van ons tyd op die groot stoep by die braai deurgebring. Die grasperk is lekker vir kinders om rond te hardloop en dis privaat agter die huis. Alles wat jy nodig het is daar en die geriewe is netjies en luuks. 'n vriendelike gasvrou wat enige tyd beskikbaar is en ons sal die verblyf beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

We had an awesome stay at Waggies, the place is very spacious and comfortable. Perfect, great value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
Waggies
Thanks, Kevin. Glad you enjoyed your stay. Warm greetings, Arina

Elize W
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Lekkerste naweek ooit! Perfekte huis met alles waaraan mens kan dink. Heerlike kuier-huis met genoeg speelplek vir klein kinders as die weer te sleg is vir see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
Waggies
Goeiedag Elize Baie dankie vir jou review. Bly julle het dit geniet en lekker gekuier. Groete

Matthew V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2024

Awesome location, lovely home. Awesome stay, beautiful family-friendly home, warm inviting host. The yard can do with a kids' play park and maybe a hot tub. All in all, perfect home, great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Arina
Waggies
Hi Matthew, thanks for the review. Glad you enjoyed your stay.

Brian L
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Revived and revitalised. Ons het baie lekker gebly, daar was alles in die huis wat ons benodig het. Ideaal vir 'n gesinswegbreek. Arina, die eienaar, het ons hartlik verwelkom. Wat 'n stunning dame. Gaan probeer gerus haar viswinkel in Struisbaai, het lanklaas so 'n lekker stukkie vis. Sal definitief weer gaan as ons 'n blaaskans nodig het. Lemmetjies gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
Waggies
Middag Rhoda en Familie Baie dankie vir die resensie. Baie bly julle het dit geniet en lekker gekuier. Waggies groete Arina

Marina B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Kuier was heerlik, sal vir seker weer kom kuier. Iets wat ons opgetel het, is dat die volgende items beskikbaar kan wees afhangende van die tydperk wat geboek is: opwasmiddels, toilet papier en swartsakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arina
Waggies
Middag Marina Baie dankie vir die resensie. Bly julle het lekker gekuier. I.v.m. opwasmiddel, toilet papier en swartsakke. Die huis is selfsorg ek sit 1 swartsak in die drom, 1 rol toilet papier in elke badkamer en 'n klein botteltjie opwasmiddel, skottelgoedwas tablet en die opwaslappies word voorsien.

Frank L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Was 'n wonderlike kuier en huis is baie goed toegerus en in 'n rustige area en huis is goed uitgelê. Ons gesin het dit baie geniet en sal weer gaan. Baie lekker huis en baie goed toegerus en in 'n rustige area en ons het baie goeie diens ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Arina
Waggies
Midfag Frank Baie dankie vir die review op Lekkerslaap. Bly julle het dit geniet en lekker gekuier. Waggies groete Arina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6411e5110599b81951b13123d1904598dd20aec0412a631f085794f309354658e3ad7884bb3adac4d92da3d3bbaf7f2c2ef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 19 Lynn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809743410368 20.037301691679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang