Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waggies

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Waggies is 'n pragtige en ruim vakansiehuis in die hartjie van die kusdorp Struisbaai en dis die ideale wegbreekplek vir 'n gesin en vriende.

Die eiendom bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Dié 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort en 'n wasmasjien. Alle linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n hoë plafon en 'n kombuis wat met 'n vyfplaatgasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is ook 'n eiland met stoeltjies in die middel. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en binnebraai in die kombuis.

Die kombuis lei na 'n eetarea en sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en ingeboude braai. Gaste het toegang tot oorgenoeg parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Koningingrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Benedene B
Gesin met klein kinders
5.0
Herinneringe wat 'n leeftyd sal hou. Ons het onbeplande 'n lekker koue naweek gekies en heerlik gebly. Ons het kinders van 4 maande tot 6 jaar gehad e...
Sien meer
Apr 2024
Danielle T
5.0
Baie lekker vakansieverblyf vir 'n groep! Ons familie het 'n onvergeetlike Desembervakansie by Waggies gehad! Die huis is groot genoeg vir 10 gaste en...
Sien meer
Jan 2024
Kevin A
Gesin met klein kinders
5.0
We had an awesome stay at Waggies, the place is very spacious and comfortable. Perfect, great value.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Brian L
5.0
Revived and revitalised. Ons het baie lekker gebly, daar was alles in die huis wat ons benodig het. Ideaal vir 'n gesinswegbreek. Arina, die eienaar, ...
Sien meer
Nov 2023
Marina B
Saam met vriende
5.0
Kuier was heerlik, sal vir seker weer kom kuier. Iets wat ons opgetel het, is dat die volgende items beskikbaar kan wees afhangende van die tydperk wa...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Arina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lynnstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waggies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lynnstraat 19, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6411e5110599b81951b13123d1904598dd20aec0412a631f085794f309354658e3ad7884bb3adac4d92da3d3bbaf7f2c2ef3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 19 Lynn Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.809743410368 20.037301691679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang