Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagtails Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Wagtails Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ryno K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno K

Amazing!

We had a fantastic stay, will definitely be back!

Wagtails Guest House se terugvoer

You are most welcome back anytime. Thank you.

Wagtails Guest House
Willem V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie aangenaam. Rustig.

Wagtails is nie die gemiddelde gastehuis nie. Dit is uitsonderlik in baie opsigte - netheid, geriewe, ligging en veiligheid. Dit sal my voorkeur verblyf wees in PE in die toekoms!

Elke P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke P

Fantastic hosts, comfortable beds, very clean and perfect location.

We stayed for 5 nights, felt like home away from home. Everything met our expectations. Nice that you had kitchen facilities in the room to make your own food. Kitchen fully fitted with everything. Small touches like Milo, Hot Chocolate and Cool drinks were provided if you wanted them. Would definitely recommend Wagtails if visiting PE. Safe, secure, clean and close to the beach.

Helena V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena V

Ons het baie lekker gekuier.

Pragtige skoon plek. Sal beslis weer gaan. Die prys is effe hoog, maar tog het ons dit baie geniet.

Frans F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F

Baie goeie gashere.

Min plekke is so netjies en skoon soos Wagtails. Dis minder as 'n jaar oud en die eienaars doen moeite om dit so te hou.

Wagtails Guest House se terugvoer

Thank you Frans, it was lovely having you here.

Wagtails Guest House
Ronel C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Goeie diens met baie vriendelike eienaars.

Baie netjiese gastehuis.

Wagtails Guest House se terugvoer

Baie dankie Ronel, ons waardeer die terugvoer.

Wagtails Guest House
Marinda G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Wagtails is so welcoming. Will definitely be back.

People who care. Went out of there way to make us feel welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wagtails is so verwelkomend. Sal beslis terug wees.

Mense wat omgee. Gaan uit hul pad om ons welkom te laat voel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McWilliamsstraat 35, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cd7a6db25a01eb5cfc3fd71c1b9854add82d6a5f2ffeb18003c58e4b9d02fa8719c11bad9e8010be69c6cbad7b418287b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 35 McWilliams Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.99518 25.64938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang