Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagtails Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Ryno K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Amazing! We had a fantastic stay, will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Judith
Wagtails Guest House
You are most welcome back anytime. Thank you.

Willem V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Baie aangenaam. Rustig. Wagtails is nie die gemiddelde gastehuis nie. Dit is uitsonderlik in baie opsigte - netheid, geriewe, ligging en veiligheid. Dit sal my voorkeur verblyf wees in PE in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elke P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Fantastic hosts, comfortable beds, very clean and perfect location. We stayed for 5 nights, felt like home away from home. Everything met our expectations. Nice that you had kitchen facilities in the room to make your own food. Kitchen fully fitted with everything. Small touches like Milo, Hot Chocolate and Cool drinks were provided if you wanted them. Would definitely recommend Wagtails if visiting PE. Safe, secure, clean and close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2021

Ons het baie lekker gekuier. Pragtige skoon plek. Sal beslis weer gaan. Die prys is effe hoog, maar tog het ons dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Baie goeie gashere. Min plekke is so netjies en skoon soos Wagtails. Dis minder as 'n jaar oud en die eienaars doen moeite om dit so te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judith
Wagtails Guest House
Thank you Frans, it was lovely having you here.

Ronel C
Kort verblyf
4.8
Sep 2019

Goeie diens met baie vriendelike eienaars. Baie netjiese gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Judith
Wagtails Guest House
Baie dankie Ronel, ons waardeer die terugvoer.

Marinda G
Kort verblyf
4.8
Mrt 2019

Wagtails is so verwelkomend. Sal beslis terug wees. Mense wat omgee. Gaan uit hul pad om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Judith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McWilliamsstraat 35, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cd7a6db25a01eb5cfc3fd71c1b9854add82d6a5f2ffeb18003c58e4b9d02fa8719c11bad9e8010be69c6cbad7b418287b8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 35 McWilliams Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.99518 25.64938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang