Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walker Bay Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Walker Bay Manor
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Regina B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regina B

Baie mooi, vriendelike diens, heerlike onbyt.

Ek sal dit beslis aanbeveel. Mooiste kamer gehad met uitsig, nadeel die verkeer begin al 5.30 in die oggend daar verbyry, baie steurend.

René L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René L

Baie gawe mense met die mooiste gastehuis en alles was perfek.

Dit was fantasties. Baie netjies, het niks gekort nie en die ontbyt was uit die boeke! Baie dankie. Sal definitief weer daar bly.

Tanya W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya W

Best friendly hosts.

Lovely and yummy breakfast served, we would stay there again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie vriendelike gashere.

Heerlike ontbyt bedien, ons sal weer daar bly!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ina S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Baie aangename verblyf. Sal beslis weer gaan.

Baie gerieflik. Aangename eienaars.

Walker Bay Manor se terugvoer

Baie dankie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Han

Walker Bay Manor
Mieke W - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke W

Home away from Home!

We had the best time staying at Walker Bay Manor, the owners made us feel right at home. The rooms are spacious, the breakfast was delicious and it's situated within walking distance to the beach. We will definitely be back. Thank you.

Sisteen G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sisteen G

Hulle het moeite gedoen vir ons.

Ons was in Hermanus vir sport en hulle het die kombuis spesiaal vir ons vroeg oopgemaak! Baie dankie vir die moeite. Ons kuier was kort, maar ons het lekker geslaap.

Lisene S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lisene S

Will go back anytime.

Perfect location,walking distance from beach and a walking trail. Breakfast was awesome. Nice and cozy room and very warm bedding!

Walker Bay Manor se terugvoer

Thank you very much for your comments! We look forward to welcome you once again.

Walker Bay Manor
Brent M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Brent M

Geen private ingang na die kamer nie. Baie geld vir die tipe verblyf.

Die kamer was baie netjies. Maar geen TV in die kamer nie en ook nie jou eie private ingang na jou kamer nie, moet deur die huis stap. Briljante ontbyt maar die prys is te hoog vir die tipe verblyf.

Johan P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Dit is rustig en stil en skoon.

Lekker gebly daar. Die kok het lekker met ons gesels en heerlike ontbyt gemaak. Daardie roereiers is "to die for"!

Michelle G - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle G

Netjiese kamers en goeie ontbyt!

Ons het baie lekker hier gebly. Dis 'n sentrale gastehuis en alles is baie netjies.

Madeleine M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine M

Already planning our next visit.

Very hospitable hosts. Breakfast was great. Rooms are spacious. Close to the beach. Definitely booking again next year.

Walker Bay Manor se terugvoer

Thanks! Was great to have you here!

Walker Bay Manor
Deon S - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon S

Lovely!

Service was great and the accommodation was good.

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 323 Main Pad, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf6420048dad52708a6dd88f4aae3c06024e9e87bac336fcfc0dbb686dcd5f142df59308e777fbb16a201c84f21627340d54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 323 Main Road East Cliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.410277689639 19.259762763977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang