Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walker Bay Manor

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Regina B
Kort verblyf
4.6
Feb 2018

Baie mooi, vriendelike diens, heerlike onbyt. Ek sal dit beslis aanbeveel. Mooiste kamer gehad met uitsig, nadeel die verkeer begin al 5.30 in die oggend daar verbyry, baie steurend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

René L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2017

Baie gawe mense met die mooiste gastehuis en alles was perfek. Dit was fantasties. Baie netjies, het niks gekort nie en die ontbyt was uit die boeke! Baie dankie. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2016

Baie vriendelike gashere. Heerlike ontbyt bedien, ons sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2016

Baie aangename verblyf. Sal beslis weer gaan. Baie gerieflik. Aangename eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marijke
Walker Bay Manor
Baie dankie! Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Han

Mieke W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2016

Home away from Home! We had the best time staying at Walker Bay Manor, the owners made us feel right at home. The rooms are spacious, the breakfast was delicious and it's situated within walking distance to the beach. We will definitely be back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sisteen G
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2016

Hulle het moeite gedoen vir ons. Ons was in Hermanus vir sport en hulle het die kombuis spesiaal vir ons vroeg oopgemaak! Baie dankie vir die moeite. Ons kuier was kort, maar ons het lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lisene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2016

Will go back anytime. Perfect location,walking distance from beach and a walking trail. Breakfast was awesome. Nice and cozy room and very warm bedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marijke
Walker Bay Manor
Thank you very much for your comments! We look forward to welcome you once again.

Brent M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jul 2016

Geen private ingang na die kamer nie. Baie geld vir die tipe verblyf. Die kamer was baie netjies. Maar geen TV in die kamer nie en ook nie jou eie private ingang na jou kamer nie, moet deur die huis stap. Briljante ontbyt maar die prys is te hoog vir die tipe verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2015

Dit is rustig en stil en skoon. Lekker gebly daar. Die kok het lekker met ons gesels en heerlike ontbyt gemaak. Daardie roereiers is "to die for"!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2015

Netjiese kamers en goeie ontbyt! Ons het baie lekker hier gebly. Dis 'n sentrale gastehuis en alles is baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 323 Main Pad, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf6420048dad52708a6dd88f4aae3c06024e9e87bac336fcfc0dbb686dcd5f142df59308e777fbb16a201c84f21627340d54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 323 Main Road East Cliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.410277689639 19.259762763977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang