Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walker Bay Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 323 Main Pad, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Walker Bay Manor is 'n bekoorlike gastehuis met asemrowende uitsigte oor die berge en die Atlantiese Oseaan vanaf die terras. Die gastehuis is net 2 minute vanaf die hartjie van Hermanus, oorkant die walvis-kranspaadjie en om die draai van Hermanus se bekende gholfbaan af. Dit is ook net 'n paar minute se ry van die plaaslike strande af.

Al die slaapkamers is knus versier en bestaan uit 'n en suite-badkamer, gratis WiFi en 'n eerlikheidskroeg, asook koffie- en teemaakgeriewe in die eetarea. Elke slaapkamers het sy eie ongelooflike uitsig oor die oseaan, tuin of berg vanaf die terras. Walker Bay Manor het 'n sprankelende swembad in 'n groot tuin met braaigeriewe.

'n Volledige Engelse ontbyt of kontinentale ontbyt word bedien wanneer jy die verblyf saam met ontbyt bespreek.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Switsers

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marijke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 323 Main Pad, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Walker Bay Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 323 Main Pad, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf6420048dad52708a6dd88f4aae3c06024e9e87bac336fcfc0dbb686dcd5f142df59308e777fbb16a201c84f21627340d54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 323 Main Road East Cliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.410277689639 19.259762763977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang