Walmer Flat
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiendelaan 31, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Walmer Flat is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Walmer. Dit bied 'n rustige wegbreek vir 'n paartjie of klein gesin.
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie en verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Die eenheid het sonkrag en veilige parkeerplek op die perseel.
Die eenheid is naby Walmer Park-winkelsentrum, restaurante en ander geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cheryl Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Tiendelaan 31, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Walmer Flat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiendelaan 31, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap