Walmer Heights Guest House
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gainsborough-singel 15, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
-
Vanaf
R850R765 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Walmer Heights Guest House is in die hartjie van 'n spoggerige buurt in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gehalte-verblyf, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis is 5 km vanaf die naaste winkelsentrums, gimnasiums, spa's en casino en sowat 50 km vanaf verskeie gewilde toeristebestemmings in die Oos-Kaap, insluitend Shamwari, die Addo-olifantpark en die Kragga Kamma Wildpark.
Slaapkamer 1 het 'n koningingroote-bed met linne van die hoogste gehalte en 'n ruim en suite-badkamer. Daar is ook 'n slim-TV gratis WiFi, 'n yskassie en lugversorging.
Slaapkamer 2 is 'n dubbelkamer met 'n halwe badkamer, slim-TV en WiFi. Daar is lugversorging. Die kamers het 'n uitsig oor die dek met die onthaalarea, braai, selfsorg-area en swembad.
Eindig jou dag af met 'n heerlike skemerkelkie op die dek, gekomplimenteer deur die lieflike stilte van die swembad en kaggel in die onthaalarea, waar maaltye, drankies, musiek en sport geniet kan word. Geniet 'n tradisionele braai of wegneemete by een van die vele restaurante, almal binne 'n 15 minute weg.
Met aankoms, kan jy jou motor veilig agter 'n outomatiese veiligheidshek en heining parkeer, of in die motorhuis met outomatiese toegang.
Dié huis is net 10 km vanaf die gewilde strandfront in Gqeberha (Port Elizabeth) en sy glorieryke Blouvlagstrande. Ons is ook net 5 minute vanaf verskeie gewilde stap- en bergfietsroetes in Nelson Mandelabaai.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Gainsborough-singel 15, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Walmer Heights Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gainsborough-singel 15, Walmer Heights, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang