Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walmer Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Zelma S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfy and convenient. Satisfactory and convenient for the duration. Value for money and we were well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shereen K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Memorable. Perfect place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Place was well situated, safe and clean. Yes, it was a nice stay. Clean and fresh every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Apr 2024

Not what we expected. We drove a whole 9 hours from Cape Town with hopes that we can rest peacefully before heading out for business the next day. Unfortunately, there's so much water damage in this self-catering unit that the smell was unbearable. Mould all around. Smell of dog urine, our towels were wet, kitchen dish cloth was dirty just to name a few. At this hour we contacted the gentleman that checked us in. We explained the situation, and he apologized profusely. He said he'll move us to a tiny room for the night just to rest and then we'll be moved to a better unit the next day. We slept in this tiny room for the night. The whole roof is black with mould inside the room as well as the bathroom area. Curtains are filthy. The next 2 nights we were placed in a better room that is part of the main house. We were offered breakfast for these 2 days. I do understand that heavy rains cause damage, but surely the owner of this guest house has to see what's going on and rather not rent out rooms until maintenance is done. It's not fair paying the full price for something you don't receive as advertised. No compensation was offered. Hats off to the lovely lady that made us tasty breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Lizette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie rustige, stil area. Vir akkommodasie wat baie netjies is, is dit nogals teleurstellend dat hul nie vol DStv het nie. Moes tuisbly as gevolg van 'n operasie, so 'n meer volledige TV-pakket sou aangenaam gewees het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie N
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2023

Perfect for an overnight stay. The coffee cups were badly chipped. I suggest they add rechargeable bulbs to the bedside lamps. Total darkness during loadshedding is not fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Linsey W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Very pleasant and comfortable. It was a perfect one night stopover for us, close to restaurants. could happily have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana H
1 nag
4.6
Apr 2022

Netjies, skoon en gerieflik. Walmer Manor Guesthouse is ideaal geleë. Die kamer was skoon, netjies en gerieflik met meer as genoeg veilige parkering. Dit is naby die lughawe en, ten spyte van my laat aankoms, was die personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frikkie C
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2022

Nie tevrede nie. Ek het spesifiek geboek omdat hulle adverteer dat jy tot 22:00 kan inklok en het ekstra betaal vir 'n kamer met 'n koningsgroote bed. Die groter bed was nodig en belangrik vir my weens persoonlike redes. Ek was gekontak en gesê ek moet voor 19:00 inboek wat onmoontlik was vir my. Dit uitgesorteer. Toe ons by kamer aankom was dit net 'n gewone dubbelbed. Toe ek vra daaroor was gese dat hulle adverteer nie as koningsgrootte bed nie. Ek advertensie aan hulle gewys en antwoord was net "ons sal daarna kyk". Ek is steeds nie gekontak nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Morne M
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Feb 2022

Nie dit verwag nie. Die plek is mooi, en die kamers is ruim, maar glad nie geleë vir iemand wat reis vir besigheid nie. Daar word nie reg gekommunikeer dat jy nie kos in jou kamer kan voorberei nie. Die kamers is so naby aanmekaar, jy hoor alles wat gebeur. Die aande is baie steurend, daar is geen stilte nie. Die loop en skuif van meubels, die val van 'n mes en vurk, die skottelgoed was. Jy hoor alles. Daar was gesê geen diere, maar laaste aand was daar 'n hond wat teen alles gepee het. Die kamers is so na aanmekaar vir 'n nie-roker is dit 'n aaklige ervaring. Die mense wat buite rook, ruik jy alles. Dit is ongelooflik warm en daar is geen waaiers of lugverkoeling nie. Ek glo vir familie is dit perfek. Daar is geen ordentlike plek of stoel waar ek kon werk nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Khanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3de Laan 16, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e5b4aca14a40430624f52489a2b2f581d8b6f4a24a2ef3c147d0a82201fe688a7d51420174e33e7066cd34708645cd9d8e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 16 3rd Avenue Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.97544165988 25.605120280951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang