Walmer Manor Guest House
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 16, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Walmer Manor Guesthouse skuil in 'n luukse woonbuurt in Gqeberha (Port Elizabeth). Gqeberha (Port Elizabeth) lê aan Algoabaai se pragtige kusgebied en spog met die perfekte kombinasie van warm water, beskermde strande en 'n subtropiese klimaat.
Die gastehuis bied verblyf in 5 gastekamers in die hoofhuis of 2 vrystaande selfsorg-eenhede. Al die eenhede het en suite-badkamers, spieëltafels, lessenaars en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het ook toegang tot WiFi, 'n gaste-sitkamer, 'n eetarea, braaigeriewe en parkeerplek agter afstandbeheerde hekke.
Besoekers aan Gqeberha (Port Elizabeth) kan uitsien na blouvlagstrande, historiese geboue, natuurlike besienswaardighede en meer as genoeg watersport-geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Khanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 3de Laan 16, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Walmer Manor Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3de Laan 16, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap