Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Walviskus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Walviskus
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bev D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev D

Enjoyable.

Very comfortable and good views.

Walviskus se terugvoer

We share the love of that view with you.

Hope to see you again!

Walviskus
Hanlie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

A spacious apartment with all the amenities and beautiful sea views.

Really a great apartment, that is more spacious than expected, with beautiful sea views, immediate access to walking routes, and just so well kitted out. We used the bicycles that were available, had barbecues outside, and also relaxed watching TV. The area is very peaceful.

Walviskus se terugvoer

Thanks! DANKIE!
Hope to see you again.

Walviskus
James J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James J

Lekker gerus, gekuier en geniet.

Goed ingerig. Netjies. Meer as genoeg vir ons behoeftes. Die fietse was 'n ekstra pluspunt. Goed geprys. Rustige en pragtige omgewing. Ons is almal tevrede. Dankie vir ons gasheer en vrou.

Walviskus se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer! Ons hoop altyd dat gaste lekker kuier en ons uitsig ens. soos ons waardeer.

Walviskus
Maryke O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke O

Perfek! Skoon!

Die woonstel was skoon en netjies. Die uitsig was asemrowend. Daar was alles wat ons nodig gehad het en 'n bietjie meer. Sal beslis weer gaan! Puik verblyf!

Walviskus se terugvoer

Kom gou weer!

Walviskus
William R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Netjies. Skoon. Goed toegerus. Wonderlike uitsig.

Wonderlike plekkie met 'n goeie uitsig op die baai. Het nie beplan om walvisse te sien nie (is nie die seisoen nie) maar die pragtige uitsig het selfs toevallige besigtigings veroorsaak. Netjiese plekkie met al die toebehore vir 'n gerieflike aanbly.

Walviskus se terugvoer

Jul was droomgaste!

Walviskus
Louisa S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S

Goeie uitsig.

Verblyf was gerieflik sonder enige probleme. Besonder goed toegerus. Staproetes en rustigheid geniet.

Liane S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liane S

Wonderlike uitsig.

Pragtige eenheid met pragtige uitsig.

Walviskus se terugvoer

Ons hoop jul kom gou weer.

Walviskus
Suzel S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzel S

Alles wat ons benodig het was in eenheid. Area en resepte-boek.

Daar was bonus van speletjies asook boeke oor area en natuur. Die area voor TV het twee ruim banke waarop 3 en 3 gemaklik kan sit. Reg voor eenheid is trappe af na die see, waar daar gesnorkel kan word. Swemarea egter meer na regs, oor rotse, moeilik vir klein kinders en persone wat moeilik loop. Daar is swemstrandjie so 5 minute se ry weg. Baie lekker staproete langs kus.

Walviskus se terugvoer

Ons hoop om julle weer te sien. Bietjie opgradering is in die vooruitsig. Groete. Angelique en Gerrit

Walviskus
Carl V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl V

Had a great time there.

The apartment was in excellent condition and Gerrit was very helpful when asked for something.

Anneke R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke R

Fantasties.

Die eenheid het 'n baie goeie ligging, is baie goed toegerus en ons het heerlik gekuier. Sal graag weer daar oorbly.

Hendrik C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik C

Baie mooi uitsig op die walvisse.

Die uitsig kan nie beter nie, kan kyk terwyl jy braai.

Burgert H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert H

Dit was fantasties en absoluut die moeite werd!

Pragtige uitsig! Ons was bevoorreg om ook klomp walvisse te sien! Die eenheid is lekker ruim en bied baie om jou vakansie to sorgeloos as moontlik te maak!

Rikus M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus M

Wow! Meer as tevrede!

Absoluut netjies en pragtig! Meer as die moeite werd!

Walviskus se terugvoer

Ons ontvang jul graag weer.

Walviskus
Christine N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine N

Ideale wegbreekplekkie.

Pragtige uitsig, rustige atmosfeer. Eenheid toegerus met alles wat mens kan benodig.

Walviskus se terugvoer

Kom gou weer! Ons is bly as jul ons sentiment/ perspektief waardeer.

Walviskus
Jeanne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne V

Wonderlike uitsig, rustige atmosfeer, baie netjies.

Die omgewing bied verskeie stapopsies almal met 'n ongelooflike uitsig. Ons het amper geen mense of verkeer ervaar nie. Ons was aangenaam verras oor die grote vd woonstel. Die kompleks was rustig en stil, geen geraas van bure nie al is die mure nie klankdig nie. Die akkommodasie is gemaklik ingerig met alles wat jy kan nodig kry.

Pierre V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Baie lekker.

Skoon. netjies. Alles was net lekker. Ons sal enige tyd weer daar gaan kuier.

Amelia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D

Lovely place, equipped with everything you need.

Lovely apartment, quiet and clean. Nice getaway place.

Jeanette E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette E

Die eenheid was netjies en skoon. Dit is smaakvol ingerig. Ekstra gemak met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en Netflix.

Die eenheid is smaakvol en skoon. Wonderlike uitsig.

Carla E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla E

Fantastiese verblyf.

Besonderse netjiese eenheid, goed toegerus en waarde vir geld. Ons gesin het die ligging baie geniet en die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het. Puik verblyf!

Martha K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha K

Baie lekker gebly.

Uitsig is amazing en die plek is baie goed ingerig, veral vir tieners.

Sumari S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumari S

Rustige atmosfeer met 'n droom uitsig.

Slegs die braaigeriewe was 'n bietjie te klein vir 6 persone en nie skoon nie. Behalwe vir dit het ons heerlik gekuier. Die huis was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die tuin was netjies en pragtig. Die skottelgoed wasmasjien was 'n groot plus punt! Baie mooi plekkie wat ek graag sal aanbeveel.

Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cliff-straat 93, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2de39b72b377c7822a359673dbab2da0d95f0ccdc18fee648d0d5e22c2931050947a0a4c65d861d4b1544d1a5f8022e78cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 93 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -34.555521738337 19.365065583467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang